blik.co.za    blik    meer
Wordpress Ander platforms Blogger Litnet tumblr www Byvoeg

Koerant

Adres: http://www.koerant.co.za
Skrywer: J. van Rooyen / Kraaipromosies
Platform: ander
koerantdotcom: https://twitter.com/koerantdotcom
B(r)ouwerk aan Pta-stadsaal gaan miljoene kos
2016-11-14

Dit gaan die Tshwane-metroraad ‘n R100-miljoen kos om brouwerk aan die Pretoriase stadsaal te herstel. Die ANC-regering, wat vroeër daar aan bewind was, het meer as R90-miljoen bestee aan opgraderings aan die stadsaal. Die bouwerk is egter nie op standaard nie, materiaalpryse was buitensporig en dit is nie deur die Erfenisstigting goedgekeur nie. eNCAeNUUS Die Nuus in Afrikaans - Koerant.co.za - Gratis Afrikaanse Nuus


Vorige inskrywings




Hierdie bladsy is 'n wyser na Koerant

Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.

  • Besoek gerus die blik voorblad vir die nuutste publikasies wat aan jou 'n goeie oorsig gee van wat in Afrikaans op die Web gebeur.