blik.co.za    blik    meer
Wordpress Ander platforms Blogger Litnet tumblr www Byvoeg

NB-Uitgewersportaal

Boekresensie: Die Engelsman in my slaai deur Dihanna Taute
2016-11-11

Die Engelsman in my slaai Dihanna Taute Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798171908 In hierdie opvolgboek van Dihanna Taute se tienerromansereeks ken tienerlesers (waarskynlik veral meisies) seker al vir Lehandi. In die vorige boek Ek en Prins Donkerkuif was Lehandi in Pretoria en nou moet sy teen haar sin in haar gr 11-skooljaar saam met haar ma Welkom toe trek en onwillig in ’n vreemde dorp, by ’n nuwe skool en onbekende


Vorige inskrywings




Hierdie bladsy is 'n wyser na NB-Uitgewersportaal

Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.

  • Besoek gerus die blik voorblad vir die nuutste publikasies wat aan jou 'n goeie oorsig gee van wat in Afrikaans op die Web gebeur.