blik.co.za   gebeure   meer   byvoeg  
Platforms en Merkers

In Memoriam | LitNet

Huldeblyk: Theo Bekker (1955–2019)
2019-01-25
Ek het my naamgenoot Theo Bekker in 1984 ontmoet tydens ’n Staatsleer-vakkonferensie by Unisa toe drie van ons as nuwe dosente aan kollegas voorgestel is. Benewens my was dit Susan Booysen (destydse RAU) en Theo Bekker (Universiteit van Pretoria). Ons sou mekaar dikwels daarna weer oor die volgende 35 jaar sien. In 2012 het Theo Bekker by die Noordwes-Universiteit aangesluit, waar hy sou werk tot sy skielike oorlye na ’n kort siekbed op die ouderdom van 63 op 9 Januarie 2019. Johannes Theodorus Bekker het sy hoërskooljare in Krugerdorp deurgebring en het na matriek (aan Hoërskool Jan de Klerk) aan die Universiteit van Pretoria en Unisa studeer. Hy voltooi sy meestersgraad in politieke wetenskap in 1981 met die titel “Die

Mees onlangse inskrywings




Hierdie bladsy is 'n wyser na:
    In Memoriam | LitNet
    platform: litnet
    merker: lees
Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.