blik.co.za    blik    meer
Wordpress Ander platforms Blogger Litnet tumblr www Byvoeg

Resepte | Maroela Media

[Resep] Lae koolhidraat piesangbrood
2016-11-16

Lae koolhidraat piesangbrood. Foto: The Low Carb Solution for Diabetics deur Vickie de Beer ‘n Lekker suikerslimhappie vir die kinders se kosblik. Dit smaak soos piesangbrood, maar sonder die piesangs! Jy kan dit ook as klein muffins bak. Maak 1 brood Bestanddele: 90 g/125 ml (½ koppie) chia-saad, gemaal 125 ml (½ koppie) water 200 g/500 ml (2 koppies) amandelmeel 100 g/125 ml (½ koppie) xilitol 40 g/80 ml (1/3 koppie) klappermeel


Vorige inskrywings




Hierdie bladsy is 'n wyser na Resepte | Maroela Media

Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.

  • Besoek gerus die blik voorblad vir die nuutste publikasies wat aan jou 'n goeie oorsig gee van wat in Afrikaans op die Web gebeur.