Referaat: Die impak van taalpolitiek op universiteite in Suid-Afrika: die geval Afrikaans
  2016-11-15  
   
 
  Foto van Wannie Carstens: Naomi Bruwer Die Universiteit Gent se 3de Colloquium Afrikaans het op 28 Oktober 2016 plaasgevind. Hierdie internasionale kongres word deur die Gent Sentrum vir Afrikaans en die Studie van Suid-Afrika gereël. Innoverende navorsing op dié studiegebiede word by die kongres voorgelê. Wannie Carstens was vanjaar een van die sprekers en sy referaat kan hier (as Word-dokument) afgelaai word. "[E]nige mens wat in SA woon, is bewus dat politiek 
 
 
Vorige inskrywings
 
Hierdie bladsy is 'n wyser na 
 Seminare en essays |  LitNet
Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor. 
-  Besoek gerus die   blik voorblad  vir die nuutste publikasies wat aan jou 'n goeie oorsig gee van wat in Afrikaans op die Web gebeur.