Wie is die naakte Boer? ‘n Kritiese, teoretiese en kreatiewe reaksie
2016-07-12
LitNet het in die verlede akademies ondersoek ingestel na die lyflike en 'n seminaar hieroor gereël: Die Lyf-miniseminaar. Maar sedertdien het ook ander materiaal oor hierdie onderwerp verskyn. Die akademiese artikel “ek het ’n liggaam, daarom is ek”: Outobiografiese elemente in Antjie Krog se Verweerskrif behandel die lyflike en die persoonlike aard daarvan in die skryfwerk van Antjie Krog. Ondersoeke na seksualiteit het elders op LitNet verskyn, soos hierdie essay na aanleiding
Vorige inskrywings
Hierdie bladsy is 'n wyser na
Hygliteratuur | LitNet
Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.
- Besoek gerus die blik voorblad vir die nuutste publikasies wat aan jou 'n goeie oorsig gee van wat in Afrikaans op die Web gebeur.