blik.co.za    blik    meer
Wordpress Ander platforms Blogger Litnet tumblr www Byvoeg

NetWerk | JobAds | LitNet

Die Afrikaanse Taalraad soek ’n sekretaris en skakelbeampte (een pos)
2016-09-20

Die Afrikaanse Taalraad soek ’n sekretaris en skakelbeampte (een pos) Die Afrikaanse Taalraad soek ’n sekretaris en skakelbeampte (een posisie), iemand met ’n oog vir detail wat die afwisselingsryke werk wat ons doen, sal geniet. Hierdie 5/8 posisie is ideaal vir ’n jonger kandidaat met energie en die potensiaal om hierdie posisie in ’n 8/8 pos te ontwikkel. Hy/sy moet aan die volgende basiese vereistes voldoen: Woonagtig wees in Gauteng, verkieslik Pretoria;


Vorige inskrywings




Hierdie bladsy is 'n wyser na NetWerk | JobAds | LitNet

Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.

  • Besoek gerus die blik voorblad vir die nuutste publikasies wat aan jou 'n goeie oorsig gee van wat in Afrikaans op die Web gebeur.