blik.co.za    blik    meer
Wordpress Ander platforms Blogger Litnet tumblr www Byvoeg

AgriSA

Agri SA sê NEE vir grondbesettings
2016-11-16

Daar was onlangs heelwat politieke retoriek oor grondbesettings wat ons voel baie onverantwoordelik is”, sê Johannes Moller. Dit is noodsaaklik dat ons die impak van sodanige retoriek en die uitwerking daarvan op voedselsekerheid en die algehele stabiliteit van die sektor verstaan. Eerstens is hierdie stellings strydig met die bepalings van die Grondwet wat voorsiening maak vir ordelike grondhervorming. “In Zimbabwe het ons die verwoesting gesien wat gepaardgaan met grondbesettings en waar dit


Vorige inskrywings




Hierdie bladsy is 'n wyser na AgriSA

Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.

  • Besoek gerus die blik voorblad vir die nuutste publikasies wat aan jou 'n goeie oorsig gee van wat in Afrikaans op die Web gebeur.