blik
meer
730 Wordpress blogs
.
Bladsy 1 van 16:
|
volgende
Hervormers
SONDAG 20 MEI
Eerskomende Vrydag is dit weer hamburgerverkope. Eerskomende Sondag is dit ons Dankseggingsdiens. Dit is terselfdertyd Pink- stersondag. Dit beteken dat Sondag se deurkollekte vir sending aangewend word. Oor twee weke, Saterdag 2 Junie, is dit ons Môremark. Donderdag 31 Mei en Vrydag 1 Junie word die vleis bewerk. Alle moontlike hulp op al drie hierdie dae sal hoog op prys gestel word. By voorbaat ‘n woord van dank en waardering
Chessalee
Memories are made of this
Images: http://www.pbase.com/arnomeintjes/drakensberg Missing ‘The Berg‘ today! Wish for a mountain – a proper mountain – to climb.
My nederige pogings
Die ligtoring
Herriemerrie
Dakhuisie
Hallo Maatjies Ekke het ‘n huisie gesien wat heeltemal van dak gemaak is. Regtig, ek is nie ‘n heksie wat my met joksels ook maak nie. Die oom van die huis het sommer kos verkoop amper of dit ‘n restossel is. Ekke wou ook vir my ‘n dakhuisie gebou het en dan koekies verkoop het. Ek bak die lekkerste koekies van almal. Maar Merriegriet sê die mense gaan my koeknig
Olga se okseltjies
Nare take
Doen daardie nare take wat niemand anders wil doen nie, eerste. Kry dit verby. So sal jy die ander take met meer blymoedigheid kan doen en die dag op ‘n hoë noot kan afsluit sodat jy gereed kan wees om more se take en uitdagings verfris tegemoet te gaan.
Boer in Ballingskap
‘n Naweek in die berge en gepaardgaande gebeutenisse
Mense ontvlug op verskillende maniere van hulle daaglikse ondermaanse bestaan. Van dat ek kan onthou, was meerdaagse staproetes, met rugsak op die skof, vir my die beste manier van ontvlugting. Deur die jare het dit nooit verander nie. Twee dae op ‘n staproete het die effek van omtrent ‘n week se gewone vakansie. Saam met Seoraksan en Hallasan , is Jirisan een van Suid-Korea se prominentste berge. Jirisan is ook
Philip se spoeg blog
‘n Huldeblyk Aan Leonard Cohen In Krugersdorp.
‘n Huldeblyk aan Leonard Cohen is beslis die beste manier om die winter mee af te skop en die band Antipode gaan gestalte gee aan sy werke met hul sielvolle vertolking van sy liedjies. Die kunstenaars, Gerhard Jacobs met sy … Continue reading →
Hallo van Oz! :)
Sydney somer feestighede – 2012
Sydney Festival – 2012 Elke jaar so van Januarie tot Maart word die Sydney Festival gehou. Dit is ‘n mosaiek van musiek, kultuur, dans, komedie en allerhande kuns waaraan jou jouself kan indink. Baie van hierdie geleenthede word in die Domain gehou… ook genoem ’die plek vir mense’…umm ok, ‘The place for people’. Dit is die perfekte setting vir ongelooflike simfonie, koor en drame vertonings. So besluit ons toe om
Bileam se donkie
Ouers langs die rugbyveld…
Ons Hoërskool het teen die beroemde Kopstamperskool rugby gespeel gisteraand, en al is hulle bekend as ‘n uitstekende sportskool,, met ‘n sportakademie, het ons eerste span hulle 19-18 in ‘n epiese wedstryd gewen. Dit was eintlik baie mooi rugby aan weerskante. Maar wat ek eintlik gewoonlik geniet, en soms baie geïrriteerd mee raak, is die ouers se optrede langs die veld. Daarom het ek hierdie goue oue uit my ou
Oudtshoorn Online
Dis ‘n jaar na die verkiesing…
O wee Nuus met méning! Jou advertensies is net so goed soos die mense wat dit sien – wat dit oor en oor sien! Jy wil besigheid doen met OO-lesers: Mense met geld en beheer oor korporatiewe begrotings. Klik hier Oudtshoorn. 19 Mei 2012. 06h10. 48 uit elke 100 kiesers van Oudtshoorn het op 18 Mei verlede jaar vir die DA gestem. 44 vir die ANC. 3 vir Cope. 3
Mevrou
Vriendskap
Soms verloor mens ‘n vriendskap, vir ‘n hele ruk kom jy agter daar is nie meer baie gemeenskaplike punte nie. In ‘n geselskap sit jy buite die gesprek, ‘n bekende vreemdeling in die geselsgemeenskap. Om jouself in te druk om deel te neem is nie eintlik ‘n opsie nie. Jou mening dra nie meer gewig nie, dit word nie meer gevra nie. Dit gebeur eintlik geleidelik. Soos breinspoel. Stadig. Op
Aansteek
Ek glo in God, maar wil nie vergewe nie…
Wanneer laas het jy ‘n tas soos hierdie gesien? Ons hou nie meer daarvan om tasse rond te dra nie! Deesdae het tasse wiele aan, sodat ons hulle kan rondsleep; dit is so’n bietjie minder moeite. Tog, al kan ons dit rondsleep, raak ‘n tas al hoe swaarder hoe verder ons hom sleep! As ons eerlik is, dink ek nie daar is enige iemand wat regtig daarvan hou om baggage
Gertsarrisams Blog
Garies Geselsnaweek 2012
Die naweek by Groenrivier het te stadig nadergekom, want ons was opgewonde om weer ons Gariesfamilie te sien. In jou agterkop het jy gewonder wie daar sou wees en of dit weer so lekker sou wees soos laasjaar. Gelukkig het ek lankal verlof ingesit en my besigheid so gestelstoot, want in my dagboek was daar ‘n groot kring getrek om die laaste naweek in April. Dit was ‘n snaakse gevoel
papierkind
Meeulandes…
My eerste post van my MacBook Air af!!! Soo trots Ek is in Kuruman, ek kuier bietjie by my papa door die eksamen begin die 28ste. Die week was soo lekker. Zoe Academy was by ons skool. Hulle kom kuier jaarliks by, maar ek dink die jaar van die grootste wonderwerke. Ek het vanoggend geluiste na die leerders se getuienisse en ek dink die keer gaan almal nie net weer
Freddie Burger
Reëndruppels warmer as sonstrale (oorleef in Alaska)
Die skoonheid en bekoring van die natuur in Alaska is nie daardie moment van herinnering wanneer die knipoog van die kamera die arend se vlug in die lug stol of wanneer die toeris verder oor die boot se reling hang om te sien hoe die walvis homself met ‘n mistige stralekrans bekroon nie. Dit is ook nie die hartlike applous vir die alledaagse gebeure soos ‘n ysberg wat in stadige
Afrikaans in Leipzig
Die Respekfaktor/Formele Afrikaans
Onder Dagsê en welkom het ons so ‘n bietjie gepraat oor die verskille tussen Afrikaanse en Duitse Respek-kultuur . Daar het ek genoem dat ons God U noem en mekaar jy en jou. Die Duitsers noem God jy(du) en jou(*) en mekaar U (Sie). Hierdie onderwerp is by my nog nie koud nie. Die vraag na ons taalgebruik met God wil ek eers laat staan, hoefeel betekenis dit het is
Alleman
Buitelandse beleid
Zuma : Did we get that Breytenbach woman shot dead? Mduli : We missed. Zuma : Bring me my machine gun Mduli : We got her suspended. Don’t worry Mantashe : We are in all kinds of ethical trouble, even from people in the liberation movement like Ramphele Motlanthe : Yes, we may lose support Zuma : Bring me my machine gun Mantashe : Cmon Zuma, cooperate, or I can
rondomtaliedraai
Weekly Photo Challenge: Hands
Weekly Photo Challenge: Hands As you grow older, you will discover that you have two hands, one for helping yourself, the other for helping others. Audrey Hepburn
Romanza Lesersblog
Proestukkie: Kolkende emosies
“Jy is ontsteld, Walda. Ek kan dit sien. Glo my, ek wou jou nie gesoen het nie. Aan die ander kant, ek het nog nooit ‘n meisie gesoen sonder dat sy gesoen wou wees nie, en jy was gewillig, was jy nie, Waldatjie?” Sy stem het hees geword en sy arms gly weer om haar, die keer met ‘n stewiger greep. Sy woorde laat die warm gloed vererger. Natuurlik het
generic124
Dinge om te doen as slaap nie wil kom nie
Die week was defnintief een van “daai” weke: ons kommunikasie opdrag moes in, ons het toetse geskryf en in ander vakke was dit ook d-dag vir groot semsesteropdragte. Dus, na afleiding van almal se gesprekke- kon daar afgelei word, dat daar baie van ons is wat die week nie slaap kon inkry nie. Alhoewel jy in die bed le, is jou gedagtes meer bydie werk en is slaap nie vir
Lucas se Blog .
Die blonde en die rooi sandals
Toen ouma sien my hiking boots raak nou aan die klein kant sê ouma:’ Ouma gaan vir jou woensdag nuwe skoene koop , hierdie is te klein’. ‘Ouma , Lucas wil rooi sandale hê….en ouma moet sommer vir Lucassie ‘n trui en ‘n baaidjie koop want ek het nie ‘n trui of ‘n baaidjie nie.’He , as ouma offer moet jy die kans vat. Woendag na (kleuter)skool is ouma daar
Aikona
The good , the bad and the food
When we go on holiday we usually eat out ( out of tins , out of newspaper ,out of roadhouse’s) Last holiday we made food on a regular basis ( like every second day) was in 1978 or 79 in Durban .That’s before we got married and had a early honeymoon.Our breakfast for the whole holiday was bacon , smelted cheddar cheese on toast. Our favorite place to eat out
Li3zel oor T3gn0logi3
Skep jou eie Jackson Pollock
Bietjie verveeld by die werk? Skep dan sommer jou eie Jackson Pollock hier .
Manewales
Groot Roghawermout brood
Ek het voorheen my rog-hawermout brood resep gelaai. Dit was egter vir ‘n medium brood en die was net heeltemal te min vir ons. So hier is die resep vir ‘n groot (2lb/900g) brood. Vars uit die broodmasjien eet ons … Continue reading →
Pro Regno
Shepherd’s Conference Mei 2012
Vir die wat in die Pretoria/Pietersburg/Kaapstad omgewing is, sien ondergenoemde konferensies Meer inligting: http://www.gracefellowship.co.za/shepherds Groete Slabbert _____________________________ Dear friends, We would like to inform you of events taking place during the second half of May – not to be missed! Augustine Bookroom will be hosting the book tables. Also find information about the excellent book, Shepherding a Child’s Heart , by author and speaker Dr. Tedd Tripp. He has been
kulukind
Klei voëltjie met ‘n glinster in sy oog
Hoe pronk so voëltjie op my serp… die klein dingetjies in die lewe hou my dankbaar- herinner my dat ek elke dag my vlerke kan sprei en SING.
chilliliefde
Chillie Vark Frikkedelle
Hier is die normale roetine van aandete in ons huis, na die eerste happie van die kos gemaak word, word daar besluit watter brand sousie gaan die beste werk saammet die aandete, ons het ‘n groter spread van brand sousie in die spens as meeste ander mense ‘n verskeidenheid CD’s het tuis… Ek het [...]
Skool vir Ekonomie
Coming soon
By next week we hope to have some resources ready for the schools that are participating in the SA Reserve Bank’s Monetary Policy Committee Schools challenge! Stay tuned for info about inflation targeting, the Philips curve, the Taylor rule and much more.
dirkiedupl
” Die Hanne van My”
Die eerste teken van koue, soos in Winterig … is aan my hande! Ek beweeg weer binne die seisoen van ewige handskoen dra. Vingerloses , die met halwe vingers vir sleutelbord /selfoon druk en natuurlik die gewone volhandskoene. Sommige mense ken die ellende as Wintershande, my GP noem dit in fênsie benaming as – Raynauds-disease. Die senuwee wat na die hande gaan , gaan soms in spasma en bloedvloei onderbreek.
Turksvy se Bloggie
Anthems for the Nation
If you can’t beat them, join them. OFM irriteer my met tye gruwelik, en dis waarom ek net in die kar daarna luister. Maar! ek het nogal lief geraak vir die Breakfast Club. My nerwe raak dun oor die omroepers wat oor die algemeen regtig power Afrikaans gebruik. Ek is die laaste een wat sal verwag dat mense heeltyd formele, absoluut suiwer Afrikaans moet gebruik, maar daar is darem perke.
Demoerin se Wêreld
Schlong in die gras….
Brett Murray maak satiriese kunswerke. Een van hierdie werke het nou ‘n storm van epiese proporsies in die ANC se teekoppie veroorsaak. Die werk genaamd “The Spear” in die Goodman Gallery is blykbaar ‘n kunswerk van ons President Zuma, in ‘n klassieke Lenin uitbeelding..met een verskil…sy Presidensiële Juwele hang by sy gulp uit. Al wat die ANC met hulle groot hoeha veroorsaak – is dat ‘n man met die naam
met net 'n brood en 'n mond vol fudge
Zuma skildery maak moles
Die skildery wat geskep is deur die kunstenaar Brett Murray toon Zuma met sy gulp oop en sy penis blootgestel. Dit is vir R136 000 verkoop by die Goodman Galery in Johannesburg. Jackson Mthembu, ANC-woordvoerder, het gesê die “walglike en ongelukkige voorstelling van die president” is beledigend en die party vat die saak hof toe. [...]
hier staan ek
Ds Danie du Plessis word verkeerd deur Kerkbode aangehaal.
Hierstaanek het sopas hierdie epos, wat aangestuur is van Ds Danie du Plessis, gekry. Dit vewys na van die Kerkbode … Continue reading »
Flenters se Persepsies
SLIM SE BAAS
Daar kom tye dat Slim se Baas hom vang
SkalkSkryf
Hond in die pot
Ek lees op Boerinballigskap se werf van sy eerste proe aan hondevleis daar in Korea. Was glo nie te sleg nie, maar sal dit nie weer probeer nie. Hy sê ook dat die Koreane al hoe lank probeer om honde as vee geklasifiseer te kry sodat hulle rustig die goed kan teel soos in voerkrale om te kan slag. Maar telkens kom die diereliefhebbers en “greenies” en gooi ´n spanner
Swartbelt vir diere
Dis nou hoe ‘n warmbrak moet lyk!
My man het vanaand vir ons heerlike veggie warmbrakke gemaak. Wat julle nie tussen die veggie worsies, neutblaarslaai en sag gebraaide uie sien nie, is die mrs. ball’s tamatie blatjang, gerasperde cheddar kaas en agurkies ps. geen dier was vir hierdie maaltyd geslag nie pps. probeer die vegetariese worsies van Fry’s (te koop by enige Pick ‘n Pay, Checkers, Spar …
Slakkelak
Ek jaag daai wildehond…
Wanneer ek kombuis toe stap dan byt die ding my aan my skeen. Wanneer ek buitentoe wil stap dan spring die dêm ding teen my op. Wanneer ek werk toe gaan dan beloer die ding my belustig om elke hoek. Wanneer ek my oë toemaak om te slaap dan kweel die ding verdomp my nagmerries vol. Maar vir jou wildeswartdêmhond, ek skrik nie vir jou nie. Ek ken jou soort.
Mockajava
Andong Masker Projek
Die masker is al ‘n wyle tyd iewers weggebere in ‘n boks in Suid-Afrika met die hoop dat ek dit spoedig moontlik sal kom uit haal en vertoon teen ‘n muur. Ongeverf en geverfde Andong masker. Die wit masker was aan my gegee as ‘n geskenk en ek het dadelik aan die werk gespring om die masker te probeer verf soos wat die oorspronklike hout maskers lyk. Die projek het
Riana Brand
Pravs – goeie raad.
The Italian Afrikaaner
een man
Ek dink dit is voor gaan op jesus deur een man het die hele werel gereg van water Toe sê die Here vir Noag: “Jy en jou hele gesin moet in die ark ingaan. Ek het jou gesien en onder hierdie geslag bevind Ek jou regverdig. 2 Van al die rein diere moet jy sewe pare, manlik en vroulik, saamvat en van al die onrein diere net een paar, manlik
Toortsie
om koffie en tee te vas
Ek skryf hierdie nie met die doel om raakgesien te word soos die Fariseërs van ouds nie. Dis al ‘n geruime tyd wat die idee van vas my belangstelling prikkel. ‘n Paar jaar gelede het ons bybelstudieleier die voorstel gemaak dat elkeen van ons vir ‘n bepaalde tyd iets sou opgee. Iets wat vir jou ongerieflik of moeilik sou wees. Tóé het ek koffie gevas. Ons almal was so opgewonde
Damaraland Toer 2012
Dag 7 Vrydag 18 Mei
Dis Vrydag en ons sukkel om te verstaan dat ons toer al so te sê halfpad is. Ons ontmoet ‘n wittebrood paartjie Danie en Christel, wat die bos bo ‘n eksotiese eilandvakansie kies en saam word daar besluit hulle sal die volgende dag of twee saam met ons ry. Hannes Nieuwoudt open ons dag met sy treffende manier en nadat almal gepak het, word daar eers fotos geneem by die
Afrika, my KLR 650, maande se ry!
Ride for Smiles
Operation Smile deserves our support! I received this banner from Operation Smile yesterday. They are going to use it on their website. I love those last few words. “…rides for smiles” Tomorrow the check-up on the KLR will be completed and then Ray Muller will take it for its last (test) ride in South Africa. On Tuesday we leave for Windhoek. You won’t believe how excited I am! I cannot
Goed Wat Vir My Mooi/Interessant Is
Love you forever
A mother held her new baby and very slowly rocked him back and forth, back and forth, back and forth. And while she held him, she sang: I’ll love you forever, I’ll like you for always, As long as I’m living my baby you’ll be. The baby grew. He grew and he grew and he grew. He grew until he was two years old, and he ran all around the
tamatieland
‘n Deur en ‘n Hond
Maandagaand 17 Mei 2012 A door is something a dog is perpetually on the wrong side of. Ons het so ‘n bruin Chihauhau’tjie gehad toe ek baie klein was. Hy kon vir ure lank by die agterdeur sit en sing-tjank. As ek aan Klaagliedere dink, dink ek aan hoe hierdie hond kon sit en tjank op so ‘n huilerige sangstem die hele dag lank. Hierdie quote het my weer laat
lanettebreedt
Hemel op aarde…….
Hemel op aarde…… Dit gaan goed, sê ek vir almal wat wil weet. Ek is eerlik as ek dit sê, ek kom niks kort nie, ons leef immers baie eenvoudiger. Die dorpies waar ons bly en werk is soms te mooi vir woorde. Die mense saam met wie ons werk is almal immers Christene met ‘n gesamentlike visie en doel. Ek voel veilig as ek alleen gaan stap. As ek
goeienuusloli
Facebook…ek probeer hard om die ding te ignoreer
Facebook…To ignore it, is not going to make it go away…. My hart het gaan sak in my sloef-slafs na lese van Philip se post… Ek stem vir WordPress!! Ek probeer my bes om Facebook te ignoreer… ek vind dit eentonig, en ‘niks’ vloei regtig daaruit nie. Dis snaaks hoe mens is, nê? Ek verkies persoonlike verhoudings , maar vertel die webwêreld als op WordPress! Ek blog…eerstens, want dis lekker!…EN
Ek het toe so gedink...
Jy verraai g’n jou seer
Haar skouers begin ruk, sy sak op haar knieë neer en die snikke sny deur haar bors. As sy so aanhou huil, gaan sy opgee, ineenstort. En almal hardloop. Party na haar toe met `n, moenie huil nie, moenie huil nie. Wees net sterk. Ek weet dis moeilik, maar wees net sterk. Ander gryp na `n selfoon om `n dokter, dominee, sielkundige of berader te bel. Want sy moet net
Bladsy 1 van 16:
|
volgende