Bekommernis, jo-jo gewig, stres, diskriminasie.
Ja, dis die resultate van jou anti-vet uitsprake wat ons vetties so treiter.
Jy dwing hulle om soos ‘n donkie teen dieselfde klip te bly skop, om oor en oor teen die magtige gety van genetika kragte te meet.
En daai maer ou wat ...