blik.co.za   gebeure   meer   byvoeg  
Platforms en Merkers
Hierdie artikel is deel van 'n versameling artikels wat gehuisves word by Blik met die doel om dit digitaal te bewaar en beskikbaar te stel.
* Indeks van artikels


Die neoliberale groeimite in Suid-Afrika: Dossierinleiding 2006-03-15

Met die jaarlikse begrotingsritueel is Suid-Afrikaners verlede maand weer getrakteer op die jongste rooskleurige ekonomiese groeivooruitsigte en die algemene verlossing wat dit sal bring. Maar soos die huidige magskonstellasies internasionaal en in Suid-Afrika staan, is die neoliberale groeimite niks anders nie as die verdoeseling van kruipende ellende, daarom hierdie dossier. Dale McKinley beskryf die opkoms van die mite vanaf die 1990’s. Sampie Terreblanche wys waarom die veelgeroemde deursyfering van welvaart van ryk na arm selde plaasvind. Patrick Bond en Ashwin Desai gee ´n oorsig van die maatskaplike skade wat die regering se neoliberale beleid reeds in arm gemeenskappe aangerig het. 


 


Oorspronklike Vrye Afrikaan adres: http://www.vryeafrikaan.co.za/lees.php?id=512
Artikel nagegaan: Nee.
Indien die artikel se inhoud hierbo nie vertoon nie, sal dit mettertyd bygevoeg word wanneer die artikel nagegaan word.

    -