blik.co.za   gebeure   meer   byvoeg  
Platforms en Merkers

Kuns | LitNet

Persverklaring: She had a name 365
2021-11-25
Op 25 November breek die begin van 16 dae van aktivisme teen geslagsgeweld aan, ’n internasionale veldtog wat jaarliks deur menige aktiviste en organisasies ondersteun word. Die jaar is anders vir kunstenaar en aktivis Carin Bester wat teen 25 November reeds op dag 239 van ’n 365-dag veldtog teen vrouemoord sal wees. She had a name 365 is 'n aaneenlopende opvoerende kuns stuk, waarin Carin elke 3 uur en 10minute ’n kort video opname maak waar sy die frase “she had a name” met die opeenvolgende nommer sê en dit op alle sosiale mediaplatforms plaas. Sy gebruik statistiek as wegspringpunt – volgens die Suid Afrikaanse Polisiediens se statistieke van die afgelope vyf jaar, is daar gemiddeld 2 763

Mees onlangse inskrywings




Hierdie bladsy is 'n wyser na:
    Kuns | LitNet
    platform: litnet
    merker: vermaak
Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.