blik.co.za   gebeure   meer   byvoeg  
Platforms en Merkers
Hierdie artikel is deel van 'n versameling artikels wat gehuisves word by Blik met die doel om dit digitaal te bewaar en beskikbaar te stel.
* Indeks van artikels


Drie reuse van die Afrika-diaspora praat by die RGN, Pretoria op 13, 21 en 22 Julie 2005 2005-07-07
Johann Rossouw

 As deel van 'n reeks lesings deur gesiene sprekers van en oor Afrika, tree drie reuse van die Afrika-diaspora gedurende Julie op by die RGN in Pretoria. Op 13 Julie praat die Afro-Amerikaanse akademikus Cornel West oor "Democracy Matters and the Meaning of Mandela". Op 21 Julie is dit die beurt van die Afro-Amerikaanse akademikus, Henry Louis Gates Jr., oor "W.E.B. du Bois, the Encyclopedia Africana and Nelson Mandela". En op 22 Julie kom Nigerië se Nobelpryswenner vir letterkunde, Wole Soyinka, aan die beurt met "Views from Palettes of the Cultural Rainbow".

Aldrie geleenthede begin om 12:30 in Forum 310, RGN-gebou, Pretoriusstraat 134, Pretoria.

Meer inligting is verkrygbaar by Pam Mbuli, 012-302-2452, [email protected]

 


Oorspronklike Vrye Afrikaan adres: http://www.vryeafrikaan.co.za/lees.php?id=281
Artikel nagegaan:
    -