gebeure
meer
byvoeg
Platforms en Merkers
wordpress.com
blogger
webbladsy
litnet
lees
vermaak
nuus
leer
kos
aankondiging
Blydskap | ’n Aksieplan vir kalmte en positiwiteit
adres:
https://blydskap.com
skrywer:
Johannes De Villiers
Die produktiefste jaar van jou lewe
2021-01-13
Gewoonlik kondig mens op Oujaarsaand jou nuwejaarsvoornemens vir die hele wêreld aan, en dan sit jy twee weke later met ’n rooi gesig wanneer jy van die wa af val en die mense jou vra hoekom jy dan nou weer rook of brood eet of wat ook al. Vanjaar het ek besluit om my voorneme eers twee weke lank vir ’n toetsrit te vat en dan te rapporteer of dit werk. Die goeie nuus is dit werk. So laat ek vertel. Baie mense ween die laaste ruk oor hoe 2021 ’n jaar van swak geldsake en beperkte werkgeleenthede gaan wees. Dus het ek besluit om vanjaar
Mees onlangse inskrywings
Die produktiefste jaar van jou lewe
2021, ‘n Nuwe wêreld en mensvreters
Jou hele lewe is musiek
Dankie, 2020
Om te haat
“Verskoon die laat boodskap, maar …”
Spaar geld sonder om jouself mislik te maak
Lewe soos ‘n connoisseur
Sal dit jou gelukkig maak as jy maerder raak?
Eensaamheid is ‘n wollerige diertjie
Hierdie bladsy is 'n wyser na:
Blydskap | ’n Aksieplan vir kalmte en positiwiteit
verwyser:
https://www.litnet.co.za/comments
platform:
ander
merker:
lees
Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.
Besoek gerus die
blik voorblad
vir die nuutste publikasies wat aan jou 'n goeie oorsig gee van wat in Afrikaans op die Web gebeur.