blik.co.za   gebeure   meer   byvoeg  
Platforms en Merkers

Solidariteit Beweging

Die Solidariteit Beweging kondig planne aan om Covid-19 te bestry
2020-03-18
Die Solidariteit Beweging het vandag omvattende planne bekend gemaak om Covid-19 te bestry. Die Beweging het ook ʼn aanbod aan die regering gemaak om saam te werk om die verspreiding van die virus te keer en die impak van die drastiese maatreëls te versag. Die planne behels onder meer ʼn korona-krisissentrum, samewerking met die regering se rampbestuursentrum, veiligheidstrategieë, maatskaplike ondersteuning aan gemeenskappe, hulp met opsporing, ondersteuning aan skole, ouers en leerlinge, hulp en inligting aan mense in werkplekke, en ondersteuning aan kunstenaars. Volgens Flip Buys, voorsitter van die Solidariteit Beweging, kan Covid-19 ʼn nuwe wêreld inlui. Hierdie virus kan ʼn nuwe verwysingspunt in die wêreldgeskiedenis word. Dit kan ongelooflike ekonomiese en staatkundige gevolge hê. Die Solidariteit Beweging gaan in krisisbestuursrat,”

Mees onlangse inskrywings




Hierdie bladsy is 'n wyser na:
    Solidariteit Beweging
    verwyser: https://boufonds.solidariteit.co.za
    platform: ander
    merker: aankondiging
Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.