blik.co.za   gebeure   meer   +        
              |              

aBrwonderland

adres: http://abrwonderland.co.za
skrywer: Automotive Business Review

Automotive Business Review
Bespreek nou vir die #Oppiwater #Kunstefees! Uitstekende kunstefeesprogram.
2019-01-11
Die Oppiwater Kunstefees is baie uniek en die enigste Kunstefees in die wêreld wat op 'n plesierboot aangebied word. Volgende jaar se Oppiwater Kunstefees word op die nuwe en groter MSC Musica aangebied van 15-19 April 2019. Vir die eerste keer in Suid-Afrikaanse waters. Die MSC Musica is baie groter as vorige skepe wat ons in Suid-Afrika gehad het. Dit het ook baie meer balkonkajuite beskikbaar. Frans Swart, Besturende Direkteur van Lefra en Organiseerder van die Oppiwater Kunstefees was onlangs Italië toe om volgende jaar se Oppiwater te beplan. Frans was werklik baie beindruk met die Musica. "Ek moet se hierdie ou skippie is baie indrukwekkend. Vir die Oppiwater Kunstefees, is die teater natuurlik een van

Mees onlangse inskrywings




Hierdie bladsy is 'n wyser na:
    aBrwonderland
    verwyser: http://helenahettema.com
    platform: ander
    merker: nuus
Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.

  • Besoek gerus die blik voorblad vir die nuutste publikasies wat aan jou 'n goeie oorsig gee van wat in Afrikaans op die Web gebeur.