Tot siens 2020
2021-01-13
So baie van wat elke dag in 2020 gebeur het is neergepen. Dan 2 maande later gaan lees ek…ai genade dis tog so dramaties en emosioneel ~ so bly dis nooit gepost nie. Laagste oomblikke, kwaadstes, seerstes, snaakse oomblikke, hartseerste tye, trotse tye, planne, uitdagings. ‘n Liedjie wat my 2020 beskryf:weet nie Johannes Kerkorrel se Hillbrow song se woorde maal hele tyd in my kop: En gee, gee, gee. Gee, gee, geeJou sente, jou drome, jou klere vol gateGee jou hart vir HillbrowJa, gee jou hart vir Hillbrow Hillbrow beskryf my geestelike welstand in
Mees onlangse inskrywings
Hierdie bladsy is 'n wyser na:
Afrika Roos – Nog baie nuut in die Blog ding, geinspireer deur my skoonsus. Ek wil praat…sê hoe ek voel.
verwyser: https://travel4601.wordpress.com
platform: wordpress
merker: lees
Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.
- Besoek gerus die blik voorblad vir die nuutste publikasies wat aan jou 'n goeie oorsig gee van wat in Afrikaans op die Web gebeur.