gebeure
meer
byvoeg
Platforms en Merkers
wordpress.com
blogger
webbladsy
litnet
lees
vermaak
nuus
leer
kos
aankondiging
Louis B Rautenbach Skrywer
adres:
http://louisrautenbachskrywer.tk
Boekmerke
2018-11-12
My vriendin, ‘n skrywer, joernalis en grafise kunstenaar was so oulik om vir my nuwe boekmerke te ontwerp. Dankie Annekie Heyns
Mees onlangse inskrywings
Boekmerke
Die nuwe boek ‘Wat jy saai…’ Hierdie storie is al baie lankal in my agterkop en wou ek dit lankal skryf. Ek het net nooit geweet hoe om dit te benader nie, maar soos baie negatiewe dinge in die lewe is daar dikwels ‘n positiewe ligpunt. So het ek in laat Augustus vanjaar ‘n paar negatiewe goed moes beleef, en het dit die vonk gegee vir inspirasie om die boek te begin skryf. Ek het weggespring en na 2 maande meer as 110 000 woorde geskryf. Ek is nou klaar met die verhaal, maar is besig om te redigeer. Dit gaan nogal vining en hoop ek om die boek teen die einde van November klaar te hhe. Indien nie, sal dit vroeg in Februarie beskikbaar wees. Ek is opgewonde oor die boek en glo dat my lesers, net soos die vorige boeke, die een net so baie sal geniet. Louis
Nuwe boek: Wat jy saai…
Die Son Kom Op
Fwd: Terug van die Sterre
Fwd: Dit wat jy saai…
Dit wat jy saai…
Terug van die Sterre
Love Beyond the Stars: Reunited
Terug van die Sterre
Hierdie bladsy is 'n wyser na:
Louis B Rautenbach Skrywer
verwyser:
http://www.marleo.co.za
platform:
ander
merker:
godsdiens
Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.
Besoek gerus die
blik voorblad
vir die nuutste publikasies wat aan jou 'n goeie oorsig gee van wat in Afrikaans op die Web gebeur.