blik.co.za   gebeure   meer   +        
              |              

Solidariteit Jeug - Jou Loopbaan Begin Vandag.

adres: http://jeug.solidariteit.co.za
skrywer: jeug.solidariteit.co.za

jeug.solidariteit.co.za
Drie eenvoudige maniere waarop werkgewers werkende ouers kan ondersteun ─ met fantastiese resultate!
2018-11-12
Deur Anja van den Berg Daar is goeie nuus vir werkende ouers en hul werkgewers: dit blyk dat om ʼn ouer te wees, jou meer produktief maak, wat voordelig vir ʼn besigheid se wins kan wees. En organisasies wat moeite doen om werkende ouers te ondersteun, baat ook by ʼn meer lojale, betrokke en gelukkige werkmag. Volgens ʼn verslag deur die navorsingsafdeling van die Federale Reserwebank van St. Louis onder die titel Parenthood and Productivity of Highly Skilled Labor: Evidence from the Groves of Academe is moeders met minstens twee kinders oor die algemeen professioneel meer produktief as moeders met

Mees onlangse inskrywings




Hierdie bladsy is 'n wyser na:
    Solidariteit Jeug - Jou Loopbaan Begin Vandag.
    verwyser: http://www.helpendehand.co.za
    platform: ander
    merker: aankondiging
Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.

  • Besoek gerus die blik voorblad vir die nuutste publikasies wat aan jou 'n goeie oorsig gee van wat in Afrikaans op die Web gebeur.