blik.co.za   gebeure   meer   byvoeg  
Platforms en Merkers

Sterre

Kaartjies vir Afrikaans is Groot Somerfees verkoop reeds soos soetkoek!
2019-03-20
Kaartjies vir Afrikaans is Groot se heel eerste produksie by die see verkoop reeds soos soetkoek nadat dié konsert die afgelope week aangekondig is. Die Afrikaans is Groot Somerfees word op Saterdag, 28 Desember op Mosselbaai aangebied en organiseerders het belowe dít is waar jy jou gunsteling kunstenaars se grootste treffers gaan hoor. “Mosselbaai is my gunsteling vakansiedorp en ek is elke jaar daar – en nou is die hoogtepunt dat ek ook met die Afrikaans is Groot Somerfees daar gaan kuier,” het die pragtige Demi Lee Moore opgewonde vertel. Afrikaanse musiekliefhebbers kan uitsien na Theuns Jordaan, Bobby van Jaarsveld, Demi Lee Moore, Bok van Blerk, Snotkop, Riana Nel, Elvis Blue, Steve Hofmeyr, Jay, Tarryn Lamb, Karlien

Mees onlangse inskrywings




Hierdie bladsy is 'n wyser na:
    Sterre
    verwyser: http://mymatzikama.com
    platform: ander
    merker: vermaak
Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.