Lona se reviews

adres: http://lonareviews.blogspot.com
skrywer: Lona Gericke
Blogger
plek: Kaapstad
Lona Gericke
Sewe prenteboeke duer PROTEA uitgewers
2017-07-25
7 Prenteboeke – ‘n Fees! Vir prenteboek-liefhebbers.Bolliger, Max: Clemens die kat ( PROTEA, 2017) R130 Illustrasies deur Obrist, Jürg.Clemens die swart kat woon op die werf saam met ‘n hen, koei, varkie, bok, skaap en ‘n konyn. Soos ander katte hou hy darvan om in die veld rond te hartloop of in die son te lê en bak. Die diere prys sy mooi voorkoms, net konyn wens hy was so vry soos Clemens.Al die komplimente gaan mettertyd na sy kop, en hy pronk al meer. Toe sy bewonderaars hom klere aantrek, vlieg selfs die swaeltjies verskrik weg! Dit laat Clemens

Mees onlangse inskrywings




Hierdie bladsy is 'n wyser na:
    Lona se reviews
    verwyser: https://www.litnet.co.za/category/boeke-skrywers/atkv-skrywersalbum/
    platform: blogger
    merker: lees
Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.

  • Besoek gerus die blik voorblad vir die nuutste publikasies wat aan jou 'n goeie oorsig gee van wat in Afrikaans op die Web gebeur.