gebeure
meer
byvoeg
Platforms en Merkers
wordpress.com
blogger
webbladsy
litnet
lees
vermaak
nuus
leer
kos
aankondiging
Christa van Staden – Afrikaans, my Taal
adres:
http://christavanstaden.com
skrywer:
christavanstaden.com
Ek weier om Diablo lekkergoed te koop
2021-04-15
Ek sien die afgelope ruk ‘n nuwe lekkergoed in Checkers raak, die naam Diablo. Ek vermoed almal weet ek toets graag nuwe lekkers, maar by hierdie een gaan ek verby hou. Weens sy naam: Diablo. Diablo is die duiwel, en ek gaan beslis nie die duiwel in my kosmandjie sit nie. Ook nie die pakkie oopmaak en eet nie. Maar, ek sou tog graag wou weet of die maatskappy bewus is wat diablo beteken. Dalkies het hulle Bedazzled gekyk? Die 2000 fliek waarin Elizabeth Hurley vir Brendan Frazer wou kry om verkeerde goed te doen. As ek reg onthou, was sy Diablo, die duiwel in die fliek. Maar daar is geen verwysings na hierdie skoonheid op die webblad nie. Terloops,
Mees onlangse inskrywings
Ek weier om Diablo lekkergoed te koop
Agt ure in ‘n kamer in ‘n kasteel …
Woefkinders en onaangename reuke
Bewerasie by Mams Mega Stop in Vryburg
Foto-storie #9
Foto-storie #8
Dotsure mediese dekking vir Miniatuur Schnauzers
533 miljoen Facebook gebruikers se data gesteel
Kleinkindjie en die Miniatuur Schnauzers
Pavement specials of ontwerpershonde?
Hierdie bladsy is 'n wyser na:
Christa van Staden – Afrikaans, my Taal
verwyser:
http://odel.co.za
platform:
wordpress
merker:
lees
Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.
Besoek gerus die
blik voorblad
vir die nuutste publikasies wat aan jou 'n goeie oorsig gee van wat in Afrikaans op die Web gebeur.