gebeure
meer
byvoeg
Platforms en Merkers
wordpress.com
blogger
webbladsy
litnet
lees
vermaak
nuus
leer
kos
aankondiging
ilsezietsmanblog | Travel and a bit of shopping
adres:
https://ilsezietsmanblog.wordpress.com
skrywer:
ilsez
Pierre Loti (1850-1923) – ‘n Fransman se liefdesverhaal in Turkye
2019-12-08
First published in Rapport, May 2019 Een van die boeke wat Pierre Loti oor sy affair met ‘n haremvrou in Istanbul geskryf het, hoewel daar sommige is wat glo die storie het nie verloop soos wat dit hier geskryf is nie Liefde met die eerste oogopslag gebeur wel. Pierre Loti, ‘n Fransman wat versot op Turkye was, sou saamstem. Hoe het Pierre Loti in Turkye beland Pierre Loti was die skuilnaam van Louis Marie-Julien Viaud. Hy was ‘n Franse vlootoffisier en skrywer wat op 26-jarige leeftyd vir die eerste keer Istanbul besoek het. Julien Viaud, oftewel Pierre Loti, was lid van ‘n oorlogsvloot wat in 1876 na Istanbul gestuur is. Liefde met die eerste aanblik Kort na sy aankoms sien
Mees onlangse inskrywings
Pierre Loti (1850-1923) – ‘n Fransman se liefdesverhaal in Turkye
Sjoe – Suzdal is móóí
Ljubljana – lieflik soos ‘n legkaart
Belgrado is net Belgrado
Where a lighthouse beckons
Dubbeldekker-lekker met ‘n helikoptervlug
Summer for geeks
Een, twee drie, dis Knysna, dié
Dans, skep, leef en staan verstom
Ry met ‘n groen wyntrem op die Pienk Lyn
Hierdie bladsy is 'n wyser na:
ilsezietsmanblog | Travel and a bit of shopping
platform:
wordpress
merker:
lees
Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.
Besoek gerus die
blik voorblad
vir die nuutste publikasies wat aan jou 'n goeie oorsig gee van wat in Afrikaans op die Web gebeur.