blik.co.za   gebeure   meer   byvoeg  
Platforms en Merkers

Bybel-Media Preke: Seisoen van Menswaardigheid

Genesis 37:1-4, 12-28 – Tiende Sondag in Koninkrykstyd – 9 Augustus 2020
2020-08-03
Soos met alle verhalende tekste in die Bybel, kan jy gewoon die verhaal van Josef vertel. Carolyn Brown gee uitstekende voorstelle vir hierdie teks. So noem sy dat kinders baie van hierdie verhaal hou, omdat hulle goed kan identifiseer met moeilike broers en susters. Sy gee ook voorstelle vir hoe om die verhaal te vertel, plus ‘n skakel na ‘n “draaiboek” om dit verhaal lekker te lees. Daar is voorstelle vir ‘n video, liedjies, mense kan fancy jasse dra, asook ‘n manier om mense te begelei om oor woede te bid. Daar is ook ‘n skakel na ‘n oulike video en inkleurprent te gebruik. Onthou ook die Bible App For Kids. Dit vertel die storie op ‘n interaktiewe manier. Ons

Mees onlangse inskrywings




Hierdie bladsy is 'n wyser na:
    Bybel-Media Preke: Seisoen van Menswaardigheid
    verwyser: http://www.bybelmedia.org.za
    platform: ander
    merker: godsdiens
Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.