blik.co.za   gebeure   meer   byvoeg  
Platforms en Merkers

kykNET Rapport boekpryse

adres: https://kyknetrapportpryse.co.za
skrywer: MWEB kykNET

plek: Randburg, Johannesburg
MWEB kykNET
Kinnes deur Chase Rhys (KYKNET-RAPPORTPRYS (FILMKATEGORIE) 2019)
2019-09-16
COMMENDATIO: KYKNET-RAPPORTPRYS (FILMKATEGORIE) 2019 Kinnes deur Chase Rhys (Kwela) Die wenroman van vanjaar se filmprys het die beoordelaars opgewonde gemaak met sy vars aanslag, literêre meriete, relevante eietydse storie en opwindende visuele moontlikhede wat vir enige vaardige filmmaker ʼn heerlike en uitdagende speelveld bied. Daarby speel dit af in ʼn interessante milieu vol verskillende strukture en teksture wat tot nou toe afgeskeep is deur die Afrikaanse filmbedryf. “Die kinnes van vedag dink rêrag hulle’s in ’n movie, nuh,” sê ma Mary na aanleiding van die dramatiese gebeure wat die jongmense in die verhaal moet deurmaak. En dit is hoe die lees van die boek ook voel met Chase Rhys se verwysings na die “songs” op die klankbaan wat die agtergrond

Mees onlangse inskrywings




Hierdie bladsy is 'n wyser na:
    kykNET Rapport boekpryse
    verwyser: http://kyknet.dstv.com
    platform: wordpress
    merker: lees
Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.