gebeure
meer
byvoeg
Platforms en Merkers
wordpress.com
blogger
webbladsy
litnet
lees
vermaak
nuus
leer
kos
aankondiging
Bo-Karoo | n persoonlike blog
adres:
https://karooblog.wordpress.com
skrywer:
Leonette Smit
Hoe MeerKAT, hoe minder hond
2019-02-16
So voel ek nou. Hoe meer ek weet van MeerKAT, hoe minder hond voel ek oor die hele SKA-projek. Ons klompie kunstenaars en handwerkers van Vanwyksvlei, Carnarvon, Brandvlei en Williston, geniet die voorreg om tydens ons laaste werkswinkel van MCCI (MeerKAT Creative Community Initiative) die SKA-perseel te besoek – dis immers SKA wat ons hele werkswinkel van die afgelope tyd, ons vervoer na en vanaf Carnarvon, ons verblyf en ons etes se koste dra. Per bussie word ons groep van 17 na Klerefontein geneem, die plaas waar SKA se tuisbasis is. By die sekuriteitstoegangshek moet elkeen van ons ‘n alkoholtoets ondergaan; elkeen van ons moet eers in die pypie blaas. Hier gaan niemand onder die invloed in nie.
Mees onlangse inskrywings
Hoe MeerKAT, hoe minder hond
Op Werfjoernaal se werf
Hier kom ‘n ramp
Op pad na Angola op 2 wiele
Juwele van die Karoo
Ek gaan saam; ek sit voor
Waternood in Vanwyksvlei
Rommel gee drome vlerke
Taxi tot in Seepunt
Ringsitting by die Windpomp
Hierdie bladsy is 'n wyser na:
Bo-Karoo | n persoonlike blog
verwyser:
http://coetzeeblog.wordpress.com
platform:
wordpress
merker:
lees
Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.
Besoek gerus die
blik voorblad
vir die nuutste publikasies wat aan jou 'n goeie oorsig gee van wat in Afrikaans op die Web gebeur.