blik.co.za   gebeure   meer   byvoeg  
Platforms en Merkers

Pieter Cloete

Petronel Baard en vriende – Boodskap van hoop – ‘n virtuele ervaring!
2020-05-26
Die volgende keer wanneer jy op jou rusbank neerplons en moedeloos wonder oor die onseker toekoms van die wêreld, doen jouself ‘n guns en luister na Petronel Baard se enkelsnit: Life is Good. Hierdie kabaretster en haar fluweelryke stem met melankoliese, sielvolle aanslag sal jou met heimweë laat hunker na nog en jou vol hoop agterlaat. Dit is dan ook presies waaroor Petronel Baard en Vriende se virtuele konsert gaan. ‘n Boodskap van hoop. Petronel Baard het geen bekendstelling nodig nie. Hierdie Villiersdorp-diamant loop al vir meer as twee dekades diep spore in die musiekbedryf. Sy spog met vele pluimpies in haar hoed, onder andere ‘n SAMA-benoeming en twee Geraas-musiektoekennings. Sy is aktief bedrywig op sosiale media en

Mees onlangse inskrywings




Hierdie bladsy is 'n wyser na:
    Pieter Cloete
    verwyser: http://inikak.co.za
    platform: ander
    merker: vermaak
Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.