blik.co.za   gebeure   meer   byvoeg  
Platforms en Merkers

Afrikaanse Skool Projekte

adres: https://afrikaanseskoolprojekte.blogspot.com
skrywer: Elderie Claassen

Elderie Claassen
7 Stelle advies om jou gedagtes voor te berei om eksamens te skryf.
2018-10-29
Kry jouself in die regte ingesteldheid om uitstekende resultate hierdie eksamen te behaal.Dikwels wanneer ons vir eksamens begin leer kan baie emosies deur ons gedagtes hardloop. Ons is geneig om angstig en bekommerd te voel, of selfs begin om leerwerk uit te stel om angstigheid en stres te verhoed. Hoe kan ons die eksamens in die oë staar sonder om te huiwer? Die sleutel lê in die voorbereiding van ons gedagtes vir sukses. Wanneer jy eksamen skryf is 50% kennis en 50% ingesteldheid. As jy by die eksamenlokaal inloop met die gedagte dat jy alreeds gedruip het, gaan jy waarskynlik nie jou beste gee nie en dit lei tot mislukking. As jou gedagtes gerig is op sukses en jy werklik

Mees onlangse inskrywings




Hierdie bladsy is 'n wyser na:
    Afrikaanse Skool Projekte
    verwyser: http://afrikaanseskoolprojekte.co.za
    platform: blogger
    merker: leer
Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.