gebeure
meer
byvoeg
Platforms en Merkers
wordpress.com
blogger
webbladsy
litnet
lees
vermaak
nuus
leer
kos
aankondiging
Suider-Afrikaanse Vereniging vir Neerlandistiek
adres:
https://www.suiderafrikaanseverenigingvirneerlandistiek.org
skrywer:
SAVN
Universiteit van Namibië, Windhoek
Wanneer:
3 Jul 2021 tot 8 Jul 2021
Tuis | Mysite Internet Explorer won’t be supported for long. For a better experience now, use another browser. Choose a New Browser✕TuisSAVN-kongres 2021LedeTN&AGasdosenteRelevante inligtingNuttige skakelsKontak onsMoreWELKOM BY DIE SAVNDie Suider-Afrikaanse Vereniging vir Neerlandistiek (SAVN) is in 1991 gestig en ondersteun die beoefening, onderrig en bevordering van die Neerlandistiek (d.w.s. die Nederlandse taal, letterkunde en kultuur) in Suider-Afrika. Die SAVN werk nou met die Nederlandse Taalunie saam en ontvang ook finansiële steun van hierdie liggaam. Die hooffokus van die SAVN se aktiwiteite is op die universitêre Neerlandistiek gerig, en sluit die volgende in: Befondsing van (ad hoc-) gasdosentskappe in Neerlandistiek aan Suider-Afrikaanse universiteite; Die aanbied van ’n jaarlikse winterskool in Suid-Afrika vir Neerlandistiekstudente; Die aanbied van ’n driejaarlikse internasionale Neerlandistiekkongres in Suider-Afrika; Die publikasie van ’n geakkrediteerde vaktydskrif, die Tydskrif vir Ned..
Hierdie bladsy is 'n wyser na:
Suider-Afrikaanse Vereniging vir Neerlandistiek
platform:
webbladsy
merker:
aankondiging
Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.
Besoek gerus die
blik voorblad
vir die nuutste publikasies wat aan jou 'n goeie oorsig gee van wat in Afrikaans op die Web gebeur.