blik.co.za   gebeure   meer   +        
              |              

Pale toe! | Maroela Media se sportnuus

All Blacks wil teen Wallis vir 80 minute wys hulle is die beste
2017-11-25
Die All Blacks speel die afgelope tyd met rukke en stote. ʼn Goeie eerste helfte, of as hulle teen rustyd nie gemaklik voor is nie, kom hul met ʼn goeie laaste 40 minute tevore. Maar dit lyk of hulle Saterdag (afskop 19:15), teen Wallis teen wie hulle sedert 1953 nog nie verloor het nie, die twee 40 minuut-helftes op een dag wil nastreef nadat hulle Frankryk voor rustyd verniel en toe net geluier het; en verlede week teen Skotland gepoer-poer maar genoeg gedoen het teen ʼn span wat oorgehaal vir die Nieu-Seelanders was. Dit was ook so in die tweede

Mees onlangse inskrywings




Hierdie bladsy is 'n wyser na:
    Pale toe! | Maroela Media se sportnuus
    platform: ander
    merker: nuus
Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.

  • Besoek gerus die blik voorblad vir die nuutste publikasies wat aan jou 'n goeie oorsig gee van wat in Afrikaans op die Web gebeur.