blik.co.za   gebeure   meer   +        
              |              

Books LIVE - LAPA Uitgewers

adres: http://lapa.bookslive.co.za
skrywer: LAPA Uitgewers

LAPA Uitgewers
Afgryslik! Jig! Die Slymboek het meer as 30 glibberige, glyerige, grillerige, kleurvolle resepte wat die jongklomp wys hoe om slym te maak!
2018-04-18
Afgryslik! Jig! Meer as 30 glibberige, glyerige, grillerige, kleurvolle resepte wat die jongklomp wys hoe om slym te maak! Rek, trek, druk en speel met hierdie fantastiese, eenvoudige resepte wat van goedkoop, bekombare, veilige en alledaagse produkte gebruik maak. Maak jou eie Monsterslym met oë binne-in, koes vir die uitbarsting van Vulkaanslym, en lek jou lippe af vir heerlike, eetbare Sjokoladeslym! Al die projekte word met behulp van duidelike stap-vir-stap-foto’s verduidelik. Vind ook in die feitekassies meer uit oor die wetenskap agter jou slymerige skeppings, en eksperimenteer met verskillende variasies van die resepte. So, waarvoor wag jy – begin maak

Mees onlangse inskrywings




Hierdie bladsy is 'n wyser na:
    Books LIVE - LAPA Uitgewers
    verwyser: http://leonvannierop.bookslive.co.za
    platform: ander
    merker: lees
Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.

  • Besoek gerus die blik voorblad vir die nuutste publikasies wat aan jou 'n goeie oorsig gee van wat in Afrikaans op die Web gebeur.