blik.co.za   gebeure   meer   +        
              |              

Op die planke | Maroela Media vermaak

Harry en Meghan se troudatum bekend
2017-12-15
Engeland se Prins Harry en sy verloofde, Meghan Markle, kom by die Nottingham Academy in Nottingham, Engeland aan (1 Desember 2017). Foto: AP Photo/Frank Augstein Prins Harry en sy verloofde, Meghan Markle, sal op 19 Mei 2018 in die eg verbind word. Dié datum is Vrydag deur die Kensington-paleis bekendgemaak. Die paleis het ook weer ʼn vroeëre aankondiging bevestig dat die trouseremonie by die St. George-katedraal by Windsor-kasteel sal plaasvind. Prins Harry (33) en die 36-jarige Amerikaanse aktrise, veral bekend vir haar rol in die TV-drama Suits, het verlede maand amptelik hul verlowing bekendgemaak. Daar is ook bevestig dat koningin

Mees onlangse inskrywings




Hierdie bladsy is 'n wyser na:
    Op die planke | Maroela Media vermaak
    platform: ander
    merker: vermaak
Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.

  • Besoek gerus die blik voorblad vir die nuutste publikasies wat aan jou 'n goeie oorsig gee van wat in Afrikaans op die Web gebeur.