blik.co.za   gebeure   meer   byvoeg  
Platforms en Merkers

Feeste | LitNet

Persvrystelling: KKNK 2021 vir eers uitgestel as gevolg van pandemie
2020-12-18
Die bestuur en direksie van die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) het na deeglike besinning en met inagneming van die onsekerheid rondom die Covid-19-pandemie besluit om die fees wat vanaf 31 Maart tot 6 April sou plaasvind, vir eers uit te stel. "Hoewel ons bitter graag in 2021 weer begin April wou fees vier in Oudtshoorn, is die gesondheidsgevare en die onsekerheid wat die Covid-19-pandemie bring, steeds ’n kommerwekkende faktor," sê Hugo Theart, artistieke direkteur van die fees. "Hoë en steeds stygende infeksietellings landwyd het dié besluit genoodsaak." Dié besluit is nie ligtelik of in isolasie geneem nie, sê Crispin Sonn, voorsitter van Kunste Onbeperk, die organisasie wat onder meer die KKNK aanbied. "Ná samesprekings met ons vennote, borge, die

Mees onlangse inskrywings




Hierdie bladsy is 'n wyser na:
    Feeste | LitNet
    platform: litnet
    merker: lees
Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.