blik.co.za   gebeure   meer   +        
              |              

Universiteit van Pretoria

Voorsieningskettingbestuur-graadprogram ontvang Europese akkreditasie
2017-11-24
Die Departement Ondernemingsbestuur aan die Universiteit van Pretoria is die eerste Suid-Afrikaanse universiteitsdepartement wat akkreditasie van die Europese vereniging vir logistiek ontvang ter erkenning van die kwaliteit en standaard van die BCom Voorsieningskettingbestuur-graadprogram wat deur hierdie departement in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aangebied word.

Mees onlangse inskrywings




Hierdie bladsy is 'n wyser na:
    Universiteit van Pretoria
    platform: ander
    merker: nuus
Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.

  • Besoek gerus die blik voorblad vir die nuutste publikasies wat aan jou 'n goeie oorsig gee van wat in Afrikaans op die Web gebeur.