blik.co.za   gebeure   meer   byvoeg  
Platforms en Merkers

Die Orania Beweging |Die Orania Beweging

Matriekuitslae in Orania: CVO-Skool 100% slaagsyfer en talle onderskeidings
2022-01-19
Matriekuitslae in Orania: CVO-Skool 100% slaagsyfer en talle onderskeidings Orania se CVO-skool matrieks se 2021 uitslae spog weer van harde werk en toewyding. Die matrieks het ‘n 100% slaagsyfer behaal en 82.3% het universiteitsvrystelling om aan ‘n universiteit van hulle keuse te gaan studeer. Meer as 70% van die matrikulante kan spog met een of meer onderskeidings en die algehele klasgemiddeld is 64%. Die klas se 17 matrikulante het ‘n totaal van 16 A’s en 29 B’s verwerf! Die drie toppresteerders vir 2021 se matriekklas is Mariska de Wet, Pieter van Zyl en Divan Erasmus. Mariska de Wet, vanjaar se toppresteerder in Orania CVO, het haarself ook onderskei op verskeie ander gebiede soos kultuur en sport. Dié prefek

Mees onlangse inskrywings




Hierdie bladsy is 'n wyser na:
    Die Orania Beweging |Die Orania Beweging
    platform: ander
    merker: aankondiging
Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.