blik.co.za   gebeure   meer   byvoeg  
Platforms en Merkers

TLU SA

adres: http://www.tlu.co.za
skrywer: Transvaalse Landbou Unie

sa_tlu: https://twitter.com/sa_tlu
Transvaalse Landbou Unie
TLU SA beoog optrede teen Eskom oor beurtkrag
2019-10-21
TLU SA vind dit uiters verdag dat Eskom skielik beurtkrag instel, slegs dae nadat die elektrisiteitsverskaffer ‘n hofsaak teen Nersa, die reguleerder, aanhangig gemaak het omdat die entiteit nie tevrede was met die tariefverhogings wat goedgekeur is nie. “Dit wil byna voorkom of hier sprake is van ‘n subtiele afpersing, soos dit in die verlede ook al meermale plaasgevind het as Eskom dit oneens was met Nersa se besluite,” sê mnr. Louis Meintjes, die president van TLU SA. “Die verbruiker begin al die indruk kry dat as Eskom nie sy sin kry nie, daar beurtkrag ingestel word as ‘n soort hefboom. “Die verduideliking dat daar al van Saterdag af probleme is, maar die land word eers Woensdag onverhoeds betrap, sonder

Mees onlangse inskrywings




Hierdie bladsy is 'n wyser na:
    TLU SA
    platform: ander
    merker: nuus
Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.