blik.co.za   gebeure   meer   byvoeg  
Platforms en Merkers
Nuut bygevoeg: wys / wegsteek
ander:
Kliek vir meer inligting oor hierdie lys webbladsye Alles wat nie onder Wordpress, Blogger, Litnet of Webbladsy inpas nie. Sommige van hierdie sites is met "self-hosted" Wordpress sagteware gemaak (nie aanbeveel vir die meeste mense of instansies nie), maar is nie deel van Wordpress.com nie.


ander nuut bygevoeg:
Veerkragtigheid – Jy kán floreer!   
MediaMense – Drukpers Aanlyn Museum   
Westcliff School of Skills – Labor Ornat   
Kletskerk   
Kwaggas Online   
Nerd Literêr - Anke S. Theron   
Nerd Literêr – 'n Wêreld vol paradokse   
All Photos - Foto's deur ons lede - ons versoek dat lede asseblief nie meer as 2 foto's per dag laai nie. - fotoskool3   
Murray & Me - Kinderliteratuur   
Bank Beter – Jou een-stop vir finansiële opvoeding.   
1177 ander items           Bladsy 25 van 25: vorige |     
As Azerbaijan kan deelneem aan die “Eurovision” song contest, is daar ‘n kans vir Suid Afrika om ook in te skryf?? Oor 10 dae begin die kompetisie en ek gaan in Baku wees… Of daar gaan tyd wees vir die spulletjie weet nugter maar ek gaan defnitief probeer om ten minste een aand draai te maak…, Het [...]


Onlangse inskrywings

Op ‘n berg in die naglê ons in die donker en wagin die modder en bloed lê ek koud,streepsak en reën kleef teen myen my huis en my plaas tot kole verbrandsodat hulle ons kan vang,maar daai vlamme en vuurbrand nou diep, diep binne my.De La Rey, De La Rey sal jy die Boere kom lei?De La Rey, De La ReyGeneraal, generaal soos een man, sal ons om jou val.Generaal De La Rey.Oor die Kakies wat lag,'n handjie van ons teen 'n hele groot magen die kranse lê hier teen ons rug,hulle dink dis verby.Maar die hart van 'n Boer lê dieper en wyer,hulle gaan dit nog sien.Op 'n perd kom hy aan,die Leeu van die Wes Transvaal.De La Rey,


Onlangse inskrywings

vlick van Sarie Marais, 'n paar foto's is eintlik van die ware sy geleef het. Sy dood is 22Desember 1939 in Bloemfontein.


Onlangse inskrywings

ej is die kaptein van al die mense ;)


Onlangse inskrywings

Die foto het geneem een jaar gelede. dit is my ma Lindy, my pa Chris en my suster Frances. My ma werk vir singita en my pa het sy eie besigheid. Hy is ‘n ingenieur en hy hou ook van fotografie soos my. My suster is by haar tweede by maties. Sy was by 'n res want nou sy woon met haar vriende by 'n digs.



Onlangse inskrywings




Onlangse inskrywings

Preek Mark12 41v


Onlangse inskrywings

Die Argief het ‘n paar versoeke ontvang om die logo van die NG Kerk in SA (Sinode van Wes- en Suid-Kaapland) in ‘n duideliker formaat beskikbaar te stel, sodat gemeentes dit in drukwerk kan gebruik. Dit blyk dat die logo (en veral die vrouefiguur) al deur ‘n hele paar wysigings is. Die teksvers was baie onduidleik. Dit is 1 Korintiërs 14:40 wat in die 1983 Afrikaanse Bybel lees: “Alles moet egter gepas en ordelik geskied.” Die nuutste weergawe kan hier afgelaai word as ‘n PNG (Portable Network Graphic) prent. Die formaat is deurskynend, sodat dit ook op ‘n kleur agtergrond gedruk kan word. Klik hier om dit af te laai: NG Kerk in SA se logo.


Onlangse inskrywings

Die Argief het ‘n paar versoeke ontvang om die logo van die NG Kerk in SA (Sinode van Wes- en Suid-Kaapland) in ‘n duideliker formaat beskikbaar te stel, sodat gemeentes dit in drukwerk kan gebruik. Dit blyk dat die logo (en veral die vrouefiguur) al deur ‘n hele paar wysigings is. Die teksvers was baie onduidleik. Dit is 1 Korintiërs 14:40 wat in die 1983 Afrikaanse Bybel lees: “Alles moet egter gepas en ordelik geskied.” Die nuutste weergawe kan hier afgelaai word as ‘n PNG (Portable Network Graphic) prent. Die formaat is deurskynend, sodat dit ook op ‘n kleur agtergrond gedruk kan word. Klik hier om dit af te laai: NG Kerk in SA se logo.



Onlangse inskrywings

Duisende mense in die Afikaanse gemeenskap voel verwyderd van die fundamemtalistiese en dogmatiese sienings van Christenskap en verlaat die tradisionele kerke. Hulle voel dikwels skuldig en alleen en is onder die indruk dat daar ies fout is met hulle. Getrou aan hul Afrikaanse karakter, soek hierdie mense nuwe gespreksgenote en gemeenskappe waarin hul nuwe spiritualiteit kan uitdruk. Die boek Hier staan ek is die resultaat van sodanige gesprekke. ’n Brief aan ons lesers Liewe Leser Wanneer jy hierdie boek die eerste keer deurblaai, sal jy jou miskien afvra waarom ons ’n versameling stories wou bundel waarin ’n aantal skrywers vertel van hul spirituele groei en ontwikkeling weg van waarhede wat nie meer vir hulle sin gemaak het nie, en van


Onlangse inskrywings

[Description]


Onlangse inskrywings

Hierdie is die amptelike webtuiste van Die Bybel: 'n Direkte Vertaling en soos die vertaling vorder, sal meer inligting hier verskyn.Die doel van hierdie Afrikaanse Bybelvertalingsprojek is om 'n goed verstaanbare, bronteksgeoriënteerde Afrikaanse vertaling van die Bybel wat geskik is vir voorlesing en gebruik in eredienste, asook vir kategese, Bybelstudie en persoonlike gebruik te skep. Wat is nuut Vraag en antwoord - Leenwoorde / vreemde terme Vraag en antwoord - Waarom kom die lofprysing aan die einde van die "Ons Vader" in Matt 6:13b wel in die BDV voor, terwyl dit byvoorbeeld in die 1983-vertaling ontbreek? Vraag en antwoord - Waarom word "klinkende metaal" in 1 Kor 13:1 nou met "



Onlangse inskrywings

Die laaste keer op my blog was ‘n tyd terug – 17 Julie 2010 om presies te wees. (Sedertdien het daardie surf toer klaar gemaak, ‘n nuwe een begin en Jordy Smith sit darem 3de na die eerste kompetisie.) Ek kom agter ek gaan nie sommer die besigste blogger raak nie (want ek doen blogger-all… he he he… [sug]), want dis nie so erg die idee om voortdurend kommentaar oor my lewe te lewer nie wat my vang nie, maar dit vat tyd. En teen hierdie pas is als anders elke keer wat ek aan dié kant op-log. Aan die blink kant, hou my werk (my dayjob, wat ek toe nooit ge-quit het nie ;-0) my goed besig. So hard


Onlangse inskrywings




Onlangse inskrywings




Onlangse inskrywings

'n Hele paar mense wou weer by my weet hoe om die kletskamer in die klas te gebruik. Ek pos gou weer die instruksies en hoop dit help.


Onlangse inskrywings

Jou wenke, gunsteling woorde, vrae - laat gerus 'n comment!


Onlangse inskrywings

Beroepskeuse begin al op skool. Die keuse van eerstens `n kursus en later, van `n beroep, is een van die belangrikste lewensbesluite.`n Goeie keuse bring sukses en werksbevrediging, sodat werk `n aangename deel van jou lewe word. Ons kan jou hiermee help. In ons benadering tot Beroepsvoorligting fokus ons veral op drie aspekte: Wat is realisties vir jou? Wat sal jy suksesvol kan doen, of bemeester, of voltooi? Wat is verstandig? Wat is die werks- of loopbaanmoontlikhede in `n rigting? Wat is logies vir jou? Wat pas by die tipe mens wat jy is? Waarin sal jy gelukkig wees? Ons identifiseer jou sterkpunte


Onlangse inskrywings




Onlangse inskrywings

Welcome to Croogo. This is your first post. You can edit or delete it from the admin panel.


Onlangse inskrywings

Die Gereformeerde Evangeliese Kerk van Australie staan binne die breë Gereformeerde tradisie en onderskryf daarom die klassieke Gereformeerde belydenisse nl die Heidelbergse Kategismus, die dordtse Leërreëls en die Nederlandse Geloofsbelydenis asook die Westminister Confession.  Ons het ook 'n  "Statement of Faith" aanvaar wat in kort die kern van ons belydenis aandui en kan dit besigtig word deur op "Publikasies" hierbo te kliek. Ons identifiseer verder ook met die kernwaardes en oortuigings van die wêreldwye Evangeliese beweging. Hierdie waardes kan as volg opgesom word...



Onlangse inskrywings

Hi daar, en welkom by Praat Afrikaans! Hierdie webtuiste is bloot 'n plek waar Afrikaners lekker in hul eie taal kan kuier. Daar is verskeie forums oor verskeie onderwerpe, so val weg en praat hoor! Indien jy oor iets wil praat wat NIE daar gelys is nie, laat weet my, en ek voeg 'n nuwe forum in oor die onderwerp wat jy wil bespreek. Die werf ondergaan tans 'n opgradering, dus, verdra tog maar as alles nie werk soos dit moet nie. Onthou om te registreer! Daar is nog 'n huisvol dinge om te doen en lees op die werf, maar jy moet registreer om toegang te verkry daartoe. Registrasie is gratis en oombliklik. Word deel


Onlangse inskrywings