blik.co.za    blik    meer
Wordpress Ander platforms Blogger Litnet tumblr www Byvoeg

Belle la vita | Mooi lewe

Adres: http://annabellelombard.wordpress.com
Skrywer: Annabelle Lombard
Platform: wordpress
Oorgenoeg vir vandag
2016-11-09

Ek is ‘n opgaarder. Ek erken dat dit my lekker knus en veilig laat voel as my kos- en yskas vol is. Ek vermoed dit spruit uit my kinderdae. Die plaasspens was altyd vol ingelegde, gedroogde en gebakte voorraad. Selfs al is ek nou 2 minute van die naaste winkel af, is dit vir my gerusstellend om te weet daar is ekstra kos vir ingeval… As my beskuitblikke se bodems begin wys,


Vorige inskrywings




Hierdie bladsy is 'n wyser na Belle la vita | Mooi lewe

Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.

  • Besoek gerus die blik voorblad vir die nuutste publikasies wat aan jou 'n goeie oorsig gee van wat in Afrikaans op die Web gebeur.