blik.co.za    blik    meer
Wordpress Ander platforms Blogger Litnet tumblr www Byvoeg

Lara Kirsten

Adres: http://laraafrika.blogspot.com
Skrywer: Lara Kirsten
Platform: blogger
die gedig moet tjank
2016-11-17

ek wil die gedig nerf-af stampek wil die gedig se murg uitsuigek wil die gedig se skeen-been trefek wil die gedig se weenklaag uit haar keel trekdie gedig moet tjank en kerm en ween my woorde en besinning maak my so in beheer van my emosies klinkkan hierdie gedig nie net al die trane in die wêreld vir my huil nie?!


Vorige inskrywings




Hierdie bladsy is 'n wyser na Lara Kirsten

Die doel van die wyser is:
1. Sodat mense kan sien watter detail van hulle blogs of webladsye hier geindeks is.
2. Vir nuwe blogs en webbladsye help dit dat soekmasjiene hulle kan opspoor.

  • Besoek gerus die blik voorblad vir die nuutste publikasies wat aan jou 'n goeie oorsig gee van wat in Afrikaans op die Web gebeur.