blik.co.za    nuut  bespreking  meer 
blik is 'n plek waar jy interessante goed kan vind en deel met ander.
Meer...

Inteken / Registreer

Inteken Registreer

Naam:        

Wagwoord:


tegnologie
wetenskap
musiek
politiek
sake
religie
sport
aankondigings
boeke
aapstert oor Nuwe Afrikaanse sosiale netwerk!

Op Aapstert kan jy jou eie profiel skep en met ander Afrikaners klets en bespreek. Jy kan ook die toeps gebruik om musiek, boeke en flieks te gradeer, skakels by te voeg, die musiek databasis te opdateer en nog vele meer. Sien jou daar!


boerinballingskap oor 6 weke, 6 moorde

Ek weet Suid-Afrikaners verkies om nie op slegte nuus te fokus nie, maar mens mag nooit vergeet van die daaglikse realiteit in Suid-Afrika nie. Dit is skrikwekkend, al probeer ek self meeste van die tyd nie daaroor tob nie.


alleman oor LG in Suid-Afrika

Ek dink nie mens kan veel afleidings maak na aanleiding van een aanstelling nie. Miskien word daar min ingemeng met buitelandse maatskappye, of miskien het regstellende aksie verflou weens gebrek aan kapasiteit by die regering om dit af te dwing, of weens gebrek aan geskikte swart kandidate in die algemeen.


boerinballingskap oor LG in Suid-Afrika

LG se aanstelling van 'n Afrikaner as hoof in Suid-Afrika is vir my nogal verrassend...gegewe die regering se regstellende beleid. Sou hierdie 'n uitsondering wees, of is dit meer algemeen as wat mens dink? Kla Afrikaners dalk te veel oor regstellende aksie?


gv oor Oor taal en taalgebruik

Dis nou baie interessant en hartseer!


corneliusparkin oor Trou blog - Spreek jou gedagtes om ander te help!

Baie huwelike gaan onder deur, en baie partjies trou sonder om te weet wat om te verwag! Blog dit op http://blog.mariskadevilliers.com/. Help ander om voor bereid te wees. Deel lewens verhale, ondervindinge soos hoe om voor te berei vir die trou dag, wat om te doen om jou wittebrood reg voor te berei, boeke wat help met die huwelik, dvd's met insig ens...

Gee jou bydrae tot die huwelik vandag!


alleman oor Oor blogging

Ek stem - blogs bly een van die heel beste goed wat nog met die Web gebeur het. Omtrent net so nuttig en belangrik as epos en aanlyn-koerante, en ver bo dinge soos Twitter en Facebook.


alleman oor Rwanda: Engaging the Diaspora as Force for Development

Besides these remittances, the utmost contribution that the Diaspora can do, is marketing their home countries. For Rwanda, our Diaspora can be an effective force in economic growth by mobilizing foreign investors and encouraging tourists to visit.

Government has put in place policies that favour members of our Diaspora that include the adoption of a law on double citizenship. What the Diaspora needs is to tap these opportunities and contribute to the transformation of their country.

As the world increasingly turns into a global village, the question of where one resides is irrelevant, particularly when they are motivated by patriotism and the desire to develop their own country.


alleman oor Rwanda: Engaging the Diaspora as Force for Development

Kigali — Rwandans in the Diaspora are meeting in Kigali to map out strategies on how they can better serve their country. As this important group of Rwandans meet, the Central Bank has given them the green light to set up the Rwanda Diaspora Mutual Fund to mobilize resources for investing in various sectors of their interest within the country.

The Rwandan Diaspora is increasingly becoming an important sector of our society, contributing immensely to the development on this country. Last year, remittances from this group rose to $175 million up from $139 million that was recorded a year before.

The figures are expected to rise this year, despite the on-going global financial crisis.

What has been lacking in the past, is a mobilization strategy that ably engages this group.

This seems to have been resolved, especially with the setting up of a directorate in the Foreign Affairs Ministry, coordinating Diaspora interests.

And the fruits are beginning to show, as the noble initiative of the one -dollar campaign designed solely by members of the Rwandan Diaspora demonstrates.

Across Africa, estimates show financial flows from the Diaspora on average contribute 5-10 percent of some African countries' Gross Domestic Product.


boerinballingskap oor 16 vrae aan Hermann Giliomee

Baie goeie analise van Giliomee. Die volgende slaan veral die spyker op die kop:

"The other surprise was the collapse of business leadership. With the exception of Johann Rupert and a few others, very few business leaders have been prepared to criticise government on policy."

"The Afrikaans press is freer than ever and Naspers is the biggest media company in Africa, but the government could not care a whit about what appears in the Afrikaans papers. I don't know what is worse: censorship or being ignored."


gv oor Spilling the Blood of Bulls to Preserve Zulu Tradition

(Titel reggemaak). Die regter se argumente het my verbaas. Ek het gedink regters moet hul besluite uit die wet motiveer.


boerinballingskap oor Spilling the Blood of Bulls to Preserve Zulu Tradition

Jammer, ek het die skakel as titel ingesit en kan nou nie verander nie. Het hierdie artikel geplaas omdat dit so mooi inpas by die debat oor Afrikaan wees in SA.


boerinballingskap oor Dubai: A morally bankrupt dictatorship built by slave labour - Johann Hari

Baie goeie artikel wat die plek uitwys vir wat dit is: 'n stad van pornografiese materialisme


alleman oor Afrikaners in Angola 1928–1975

Hierdie boek deur Nicol Stassen word ook hier, hier, hier en deur Beeld hier bespreek.


gv oor Luukse Akkommodasie in Kaapstad

Ja, dis die ding - as daar genoeg artikels is wat mense interesseer, is daar ruimte vir advertensies tussendeur.


werner77 oor Luukse Akkommodasie in Kaapstad

Die doel was nie om dit as n advertensie bord te gebruik nie, net om informasie te deel. Ek het ook nou met die gesien dat daar baie min bydraes gelewer word elke dag, dis jammer eks gewoond aan die internationale web tuistes waar daar honderde per sekonde gedeel word. Is dit ons suid-afrikaanse ding dat mense bang is om met mekaar te deel? of weet nog te min mense van blik?


alleman oor Luukse Akkommodasie in Kaapstad

Ja, of advertensies is OK, selfs, maar nie as die voorblad oorheers word deur 'n klomp links na dieselfde site nie.


boerinballingskap oor Luukse Akkommodasie in Kaapstad

Ek vermoed alleman wil maar net nie he dat Blik as advertensiebord gebruik word nie.


AntonRSA oor Luukse Akkommodasie in Kaapstad

alleman, waarvoor is hierdie webwerf gebou? Vir jou of vir ander. Dit is om goed te deel. Dit is presies wat hy gedoen het - deel. Ek sien nie dat hy dit proebeer oorheers nie. As jy nie daarvan hou nie, gaan maak vir jou n "Facebook" fan bladsy wat jy met jou makkers kan deel.


werner77 oor Luukse Akkommodasie in Kaapstad

Ek verstaan nie wat jy bedoel nie?


alleman oor Luukse Akkommodasie in Kaapstad

Werner moet asseblief nie probeer om die voorblad van Blik te oorheers nie. Dit maak dit oninteressant vir almal, en is spam-agtig.


werner77 oor Luukse Akkommodasie in Kaapstad

n Gids tot luukse akkommodasie in kaapstad.


werner77 oor Backpackers Kaapstad

A gids vir backpackers in kaapstad.


werner77 oor Vakansie akkommodasie in Kaapstad

Goeie artikel wat jou help om die regte tipe akkommodasie te kies vir jou vakansie in kaapstad.


gv oor Patat: Breëband-internet vir platteland

Landbou.com se artikel oor Patat en Wi-Fi


werner77 oor Blog ontwikkeling

As jy opsoek is na iemand om vir jou n blog op te stel of te verbeter is hierdie die regte plek om heen te gaan.


boerinballingskap oor Afrika se nuwe koloniale meester

Die Westerse state en Sjina se motiewe is dieselfde: Afrika se minerale rykdom (wat, in my opinie 'n vloek vir Afrika is). Miskien is Sjina se benadering heeltemal anders, maar die voormalige Westerse kolonialiste het ook hospitale, infrakstruktuur, onderwys ens. ens. gebou wat die lewenskwaliteit van Afrikane verbeter het. Sjina se betrokkenheid in Afrika kom, soos die Weste se betrokkenheid. teen 'n prys.


alleman oor Afrika se nuwe koloniale meester

Ek weet darem nie of mens so negatief oor Sjina moet wees soos die naam vir die artikel wat jy gekies het, aandui nie. Sjina is goeie nuus vir Afrika, soos wat die artikel ook in 'n mate wys. Ek dink dat Sjina se betrokkenheid werklik resultate het, so anders as die Weste se wit armbandjies, handesaamslaan en meerderwaardigheid. Ek dink verder dat die idee dat Sjina nou 'n koloniale meester word, ontstaan onder Westerse kolonialiane moonthede wat suur druiwe het omdat hulle invloed nou verswak. Daar is al baie sulke artikels gewees, maar hierdie NYT artikel is baie meer gebalanseerd.


alleman oor Naklanke: Kerneels Breytenbach se musiek blog

Dis Kerneels Breytenbach wat in my kindertyd elke week 'n artikel of rubriek in Die Huisgenoot oor pop/rock musiek gehad het. Hy het altyd baie vermaaklik geskryf.


werner77 oor The Owls nest wedding and Coference Centre October News

Pratige trou en onthaal plek in die ooste van pretoria se nuus vir oktober: October has been a popular month for weddings and conferences at The Owl’s Nest Wedding Conference Centre. The colour pink has made a comeback after orange has been the favourite theme colour for a long time. Although some brides have very cleverly used the combination of pink and orange, which has been very bright and festive.


Scott oor Video: 360 Drifting

Amazing car control in an AE86 Toyota Corolla.


Scott oor First Drive: Nissan R35 GT-R

Having only been in South Africa a few short months, and with all of the cars already sold, time behind the wheel of the new Nissan R35 GT-R is somewhat scarce. However, we’ve managed to spend time in the new GT-R on the road and the track...


alleman oor En as ons klaar gekla het

En ek wil nog dit sê: moedeloosheid is verlammend. Mense wat moedeloosheid aanblaas, moet dink wat hulle wil en gaan bereik daardeur.


alleman oor En as ons klaar gekla het

Ek is seker nie een wat moet praat nie, maar ek wonder wat nou eintlik nou anders is, in vergelyking met byvoorbeeld Thabo Mbeki se tyd. Gaan dit werklik nou slegter? Ja, daar is 'n resessie, maar dis wereldwyd. Is die Polokwane klomp meer anti-wit? Ek dink eerder hulle is meer uiteenlopend, met sommiges soos Malema wat natuurlik 'n anti-wit rassis is, maar ander, soos Tina Joemat-Peterson, is ernstig om 'n gees van samewerking te skep.

Ek dink hierdie soort moedeloosheid is 'n aansteeklike siekte.


gv oor Contact


werner77 oor Owl's Nest Trou Venue se nuus vir Oktober

August saw the launch of The Owl’s Nest new website. Please take a few moments to view the changes and we would appreciate any feedback, positive or negative. We hope it gives you a new, fresh look at what we have to offer. Especially the further development of twelve double chalets which provide accommodation for your guests at your function.


boerinballingskap oor Nobel Snowbel

Inderdaad!


alleman oor Nobel Snowbel

Barack-Nobelprys


alleman oor Nobel Snowbel

Bizar, ja.

Want Peace? Give a Nuke the Nobel


boerinballingskap oor Nobel Snowbel

Het al wyd gelees oor hierdie keuse vir die Nobelprys en is verheug dat meeste mense (insluitend die media) dit bitter vreemd vind. Want vreemd is dit inderdaad.


alleman oor Did 142 academics & others get it wrong on crime?

Rapport se artikel hieroor


alleman oor District 9

Hier is nog artikels oor District 9:

Richard Pithouse van The South African Civil Society Information Service se artikel oor District 9: Hold the Prawns

en

Rapport se resensie


alleman oor Aanvaarding se prys

Dis 'n baie goeie artikel deur Pieter Mulder. Lyk of hy darem strategies dink. So anders as die DA se fokus op kwessies soos Zuma se meer as een vroue, en ander oorsake van blanke histerie.


alleman oor District 9

becoming the alien: apartheid, racism and district 9 - (Aryan Kaganof se artikel)

District 9 Review

"District 9" puts spotlight on South Africa's housing crisis


alleman oor Blade Nzimande: Wees sensitief met geld

Blade Nzimande


boerinballingskap oor Wat sê dit van ons hier?

Immers vir my die beste kommentaar op hierdie saak tot dusver.


alleman oor Johann Rossouw antwoord 'Dominee' Jonathan Jansen

Prof Jansen se aanklag is hier: ’n Probleem met houding

en Dr Francois Bredenkamp van die FAK se antwoord is hier: Politieke verlangens nie rede vir taal-strewe

Of Engelsgesinde elites soos Jansen belangstel in hierdie antwoorde is te betwyfel.


mykopop oor “Ek wil korrup wees”

Tyd dat Suid-Afrikaanse suigelinge dit ook begin sê!


boerinballingskap oor My kommentaar oor die wit Suid-Afrikaner wat vlugtelingstatus in Kanada gekry het

Dis ironies dat hierdie man nie 'n Afrikaner is nie...Ek ken glad nie hierdie persoon en sy omstandighede nie, maar dit lyk vir my die man het na die laaste strooihalms gegryp om nie uit die land gesit te word nie. Dit tersyde, ek glo die SA regering moenie die kavalerie roep nie, maar eerder kennis neem watter persepsies in die buitewereld begin posvat oor die situasie in SA. En daar die R-woord is nou al SO uitgedien...ai!


boerinballingskap oor Universiteit van Johannesburg se studenteraad weier dat AfriForum Jeug tak registreer

Nou-ja...Has it come to this now?