blik
meer
45 Litnet nuutste
.
Bladsy 1 van 1:
|
Litnet lapa-uitgewersportaal
Lokprent:
Nova: Bloedbroers
deur Fanie Viljoen
Kyk die lokprent van Fanie Viljoen se Nova: Bloedbroers .
Litnet Seminaarkamer
Gesprekke oor Afrikaans is altyd vervleg met ideologie
Piet Croucamp gee sy indrukke oor die ANC se gesprekke met leiers van die Afrikaanse gemeenskap.
Litnet SêNet briewe
Spookhuis
Hierdie foto van die spookhuis spook by my ...
Litnet Onderhoude
Releasing the butterfly: Ralph Goodman on life-writing, stor..
Ralph Goodman recently started hosting life-writing workshops in which participants have the opportunity to do some intense self-reflection while learning more about the nuts and bolts of writing.
Litnet Skryfsake
Releasing the butterfly: Ralph Goodman on life-writing, stor..
Ralph Goodman recently started hosting life-writing workshops in which participants have the opportunity to do some intense self-reflection while learning more about the nuts and bolts of writing.
LitNet Regte
Die reg op kennis van die eie afstamming
"Die belangrikheid van die reg op kennis van die eie afstamming beteken nie dat dié reg absoluut geld nie, aangesien dit in botsing kan kom met byvoorbeeld die reg op privaatheid van die biologiese ouers."
Litnet Wen
My geliefde: Liefdesbrief-kompetisie | My dearest: Love lett..
LitNet wil graag die verlore kuns van die liefdesbrief in 2012 laat herleef. | LitNet would like to rekindle the lost art of the love letter in 2012.
Litnet Skole
Hoezit
, Fanie Viljoen!
" Hoezit! se uitleg en artikels is baie kleurvol en lewendig. Dit dek ’n wye verskeidenheid onderwerpe, soos vermaak, die natuur, die wêreld, emosies, en meer. Die kort brokkies inligting sorg dat dit nooit vervelig word nie. Dit maak die tydskrif ongelooflik gebruiksvriendelik vir kinders en skole (en volwassenes!)."
Litnet Gay
Removal of sexual orientation protection clauses from the Co..
Imagine that a group of right-wing Afrikaners suggested the invalidation of clauses in the Constitution protecting against discrimination on the basis of race, and only in certain areas under their influence?
LitNet Geesteswetenskappe
Die impak van revisie op vertaalde eksamenvraestelle in ’n h..
"Die onakkurate vertaling van eksamenvraestelle in ’n hoëronderwysomgewing kan studentesukses benadeel, byvoorbeeld as die vertaling dubbelsinnig is of as onbekende terminologie gebruik word. Een van die metodes om vertalings van hoë gehalte te verseker, is om die konsepvertaling wat deur ’n eerste vertaler geskep is deur ’n tweede vertaler te laat nagaan."
Litnet Projekte & Webseminare
LitNet Akademies
: Lang Lang – Omstrede vertoonk..
Na aanleiding van Heinrich van der Mescht en Cara Kleynhans se LitNet Akademies -artikel "Die pianis as vertoonkunstenaar: Die Chinese virtuoos-pianis Lang Lang se populêre sukses" reageer drie kenners op die vraag of Lang Lang se omstrede interpretasies die samehangende struktuur van die werke wat hy uitvoer ondermyn.
Litnet Bieg
Ek wonder wat van jou geword het
"Die liedjie van Richard van der Westhuizen & Lochner de Kock lui: 'Ek wonder wat van jou geword het, jy wat nog so by my spook ...'" – ’n Bieg-leser vertel van die groot verlang.
Litnet Hygliteratuur
Italiaanse koffie en gisters
"Die e-pos tref my soos ’n vuishou, in die krop van my maag, voer my 25 jaar terug, ’n man wat volgens my 15 jaar terug dood is se naam onderaan."
Litnet nb-uitgewersportaal
Nuut by NB-Uitgewers
Eindstryd: Geheime gesprekke en die einde van Apartheid, Game Plan for Life, Rodriguez, Huisgenoot Wenresepte Stap vir Stap, Moemin en die komeet en Anna atoom en die magnetiese meermin
Litnet drama
LitNet-spens: Monoloog uit
Put sonder water
Maria, ’n tienderjarige, gesels met Asjas, ’n kleurling skaapwagter.
Litnet In memoriam
Annake de Villiers (1975 – 2012)
vir Coenie de Villiers I Op YouTube in swart geklee staan jy soos die Pied Piper ...
LitNet Natuurwetenskappe
Enumerasie van self-ortonogale Latynse vierkante met simmetr..
In hierdie artikel enumereer die skrywers verskeie ekwivalensieklasse van self-ortogonale Latynse vierkante met simmetriese, ortogonale maats (SOLVSOMs), ’n probleem wat nog nie in die literatuur oor kombinatoriese ontwerpe aangespreek is nie.
Litnet Taal
’n Kritiek op ’n normatiewe vergelyking van die 2003- en 201..
Die hersiene weergawe van die South African Languages Bill wat sedert Julie 2011 in omloop is en gedurende Oktober 2011 vir openbare kommentaar in die Staatskoerant gepubliseer is, het heelwat negatiewe reaksies ontlok en kritici bevind onder meer dat dit ’n afgewaterde weergawe van sy voorganger (die 2003-weergawe) is. Maar is die 2003-weergawe werklik ’n beter wetsontwerp en sy 2011-opvolger by implikasie dan ’n slegter ontwerp?
Litnet Lyste
Top 11 2011: Christina Engela's list of events concerning th..
This is a list of the top 11 events concerning to LGBTI people in SA in 2011. It has been compiled by Christina Engela, a trans-woman who lives in the sunny South African city of Port Elizabeth (known as the Windy City) – a tourist haven with an ...
Litnet Ondersteuningsgroepe
Verslawing: Ek is ’n alkoholis
Ek is 'n alkoholis, daarvan is ek seker.
Litnet Geestelik
Die “Godboek”: nuwe gedagtegenereerder par excellence
“Die gevaar is dat soos sekere gelowiges reken hulle het die monopolie op moraliteit, net so kan mens nooit aanneem dat alle kerkgangers dwepers is nie.”
Litnet Poste
Position available:
Sing ’it
Project Manager
Sing ’it , LitNet's very exciting songwriting competition, may be your future!
Litnet Kos en Wyn
kykNET Sondagaand na die eerste episode oor boerekos
... maar hy wat Jamie Oliver is, kan my niks leer oor boerekos nie!
Litnet Van die redakteur
Die nuwe LitNet | The New LitNet
Vandeesweek is LitNet 13 jaar oud en ek bring vir jou ’n verjaarsdaggeskenk: die splinternuwe LitNet! | LitNet turns 13 this week and I’m bringing you a birthday present: the brand-new LitNet!
Litnet Reis
Hiervandaan
: Baie meer as ’n road movie
Hulle is besig om dood te gaan. Die ooms wat Old Spice gedra het. Die ooms wat kortbroeke, kniekouse en pampoengeel Grasshoppers gedra het. Die ooms wat nooit oorsee gegaan het nie.
Bladsy 1 van 1:
|