blik
meer
173 Blogger blogs
.
Bladsy 1 van 4:
|
volgende
Kookkuns
Fynaartappels (Mash)
Melerige aartappels is ideaal vir fynaarappels. Kook jou aartappels tot sag in soutwater, skil en druk fyn. Voeg 'n knippie sout, 20 mℓ room en 'n klontjie botter by. Roer met 'n houtlepel tot die mengsel mooi egalig is. Plaas die aartappels terug in jou kastrol en verhit, terwyl jy dit roer. Hou aan tot dit goed warm is. Skep in 'n bak en strooi 'n knippie neutmuskaat oor. Bedien
Huisvlyt
Vordering
Ek het uiteindelik bietjie tyd gemaak, en agter die naaldwerkmasjien ingeskuif. Die eerste ry van Boete 1 se kwilt is klaar. Ek kan nie dink waarom ek so lui is vir kwiltwerk nie, maar ek hoop om dit te oorwin. Hierdie kwilt is baie prent om te maak, en die stikwerk gaan redelik vinnig. I finally made the time to move in behind the sewing machine. The first row of
Philippolis
Vind vrede in galery
- Jens Friis PHILIPPOLIS. Jobhuis, ‘n galery, wat gehuisves word in ‘n pragtig gerestoureerde woning, is die uitstalplek vir ‘n permanente uitstalling van 25 kontemporêre skilderye na aanleiding van die Bybelboeke Job en Klaagliedere. Dié werke kan bloot as kuns in olie op doek beskou word, óf as genesing vir trauma. Maar dis veral laasgenoemde wat vir die kunstenaar, me. Rina Coetzee, bevrediging gee. Die skilderye is ‘n uitbeelding van
Heerlike Resepte
Ma se melktert
Bestanddele Kors 60ml suiker 60g margarien 1 eier, geklits 1ml sout 180ml koekmeelblom 8ml bakpoeier 60ml melk Bestanddele Vulsel 1liter melk 60g margarien 250ml suiker 30ml mielieblom 30ml koekmeelblom 2ml sout 4 eiers, geskei 3ml vanieljegeursel fyn kaneel Metode Klop die suiker en margarien tot romerig en voeg die eier by. Meng goed. Sif die droë bestanddele saam en roer om die beurt met die melk by die suikermengsel. Verdeel
Marion Erskine se POSBUS
A Decade Away ... Day 30 - 35
The countdown continues to memorable moments in my life in the last 10 years. #35 - A reason to wake up for Many people hate their jobs. They can't wait for the clock to announce that the day is finally over. These little ones enriched my ways in more than you can imagine. They're smiles and free hugs every day was what kept me going through difficult days in Taiwan.
Lily se seepkis
EXPO 2012 - skoolrondte
Ek is besonder trots op my graad 9 en 10's vir hul uistaande projekte hierdie jaar. Hulle harde werk en deursettings vermoe het hulle goeie punte besorg, en so ver is 17 projekte gekies om na die streeksrondte te gaan. Ongelukkig kan ek nie dieselfde van die graad 8's se nie. Hulle het nie die (ontsaglik baie) inligting wat ek aan hul verskaf het, geraadpleeg nie, en ook nie my
Ewald
Bernard is nou sestien!
Dit voel so onwerklik- die klein mannetjie wat destyds so vinnig gebore is, en so rustig van kleins af was, het Maandag 16 jaar oud geword. Die klein mannetjie is nou 'n hele ent langer as ek. Hy is nog steeds baie rustig en vredeliewend. Tot hy op 'n rugbyveld opdraf! Ek is so bly hy hoef my nie te tackle nie! In elk geval, Maandag moes Bernard eers 'n
Koedoe hengelklub
BLOEMHOF BABERS OP JAG
In the Shadow of the Baobab
Disgusted Newlands Crowd
Last Saturday evening after a really long and hard day’s work on the farm I had just enough energy left to braai (BBQ) some boerewors (Kentucky farmer’s sausage in my case since it is homemade on the farm) and a few lamb chops before I settled in front of the TV to watch the weekend’s Stormers versus the Cheetahs rugby game. But barely was I seated and I was totally
Sonja se griffels
DIE ANDER MAN(S) IN MY LEWE
My man het hom lankal daarin berus dat hy my moet deel. My kinders ken hom goed, want hy is ‘n gereelde besoeker by al die groot geleenthede in ons lewe. Tydens Kersfees, Paasfees en verjaardae maak hierdie buitelander altyd ‘n draaitjie hier. Gister het hierdie lang, donker Switser onverwags hier opgedaag vir ‘n welkome besoekie, hierdie keer elegant geklee in silwer. Gisteraand het ek liggies met hom geflankeer, maar
Uit Nelle Se Oogpunt
Vir die strand
Dit is byna-byna somer. Dit bly ek myself vertel - ten spyte van vandag se max 10 grade. Maar een van die dae gaan ek die nuttige windskerm nodig hê.
Kaapse Paragrawe
Thom Gunn - 'n Tuiste
Wrestlers (c) Hinton Adam ’n Tuiste Thom Gunn Grootgeword, sê hy, nie tuis nie maar in ’n Tuiste. Gestroop van assosiasies, woorde soos “bed”, “Ontbyt” en “verjaarsdag” harde ewige vorme Gestandardiseer soos werksbanke in die werkswinkel Of regulasie ysterslaapbank, met rante Waarteen jy jou skene nerfaf gestamp het want dit was daar. Gestroop van assosiasies.
Piet le Roux
Nuwe US-koshuisplasingsbeleid
Die voorgestelde nuwe US-koshuisplasingsbeleid is in die nuus. Een van die voorstelle is dat studente met Afrikaans as huistaal tot 'n minderheid in koshuise beperk word, 'n ander is rassekwotas. Rapport haal my oor die saak aan .
ASSA Bloemfontein
First announcement: ASSA Symposium 2012
South African Astronomical Observatory in Cape Town ASSA is pleased to announce this year's symposium, which will be held from 12 to 14 October 2012 at the South African Astronomical Observatory in Cape Town. The theme of the symposium, "Looking back, looking forward", reflects the significance of 2012. On the one hand, organised amateur astronomy turns 100 this year, which will be duly celebrated at the symposium. On the other
Oulap laslap morslap loslap...
Tafel Poësie
Ek droom al lank van my woorde op lap. Dit het begin as Kersgeskenke vir familie en toe begin ek bestellings kry; eers by vriende en toe by vriende van vriende. Die lint aan die bokant kom in verskeie kleure. Hierdie is die swart. My persoonlike gusteling is die rooi. Fotos sal volg! Ek noem dit tafel poësie en die servette is maar net die begin...
Die mal mense
Groete vanuit 'n bibberende Cranleymore
Sondag 13 Mei ‘12 Goeie dag allemaal, familie en vriende, Hier beleef ons ongure weersomstandighede temperature van 7-9° Die wind huil met ‘n dringende boodskap van ysige aanraking,’bly uit my pad want ek sal jou murg vries’ en ek beleef dit toe persoonlik toe Barry dink ek glo hom nie .Ek word ½ 3 wakker gemaak en na ‘n koppie tee lok hy my buite toe en sedertdien het ek
Karin se Griffels
Moedersdag - vir my Ma
Môre is Moedersdag. Hoekom voel ek dan so leeg omdat Ma nie meer hier is nie? Hoe wens ek tog Ma was nog hier dat ek tog nog eenmaal kon dankie sê en Ma teen my hart vasruk ... die bekende kreukels in Ma se nek nog eenkeer teen my lippe voel. Daar is elke jaar meer goed wat ek aan dink wat ek dan nooit voor dankie gesê het
W O O R D E
"Wat die hart van vol is"
Verlede Saterdagoggend besoek ons weer 'n slag die Proteaboek winkel in Stellenbosch vir hul gebruiklike 11h boekpraatjie. Francis Galoway gesels met Evette Weyers oor haar pasgepubliseerde boek, "Wat die hart van vol is..." Louis Esterhuizen (die bestuurder van die boekwinkel, sowel as befaamde digter) stel die gespreksgenote aan die woord en se^ dat Evette het een van die mooiste eienskappe wat 'n mens kan he^; 'n konstante volgehoue verwondering met
Aardskip
Het stoortje
1) Die manne wat die stoor gebou het. The team that build this store. This store stabelized the western wall. Danie, Frank & Alan 2) The store agains the western wall. Die stoor aan die weste kant. 3) Venster in die stoor. Hier is slegs bottels, klei en strooi gebruik. The store window. We only used bottles, klay and straw. The last couple of weeks we prepared to place the
Troetel
Troeteldiere vergiftig
Die vergiftiging van troeteldiere, wat per ongeluk én doelbewus gebeur, het drasties toegeneem, lui ‘n berig. Dr Gerhard Verdoorn van die Griffon Poison Information Centre in Johannesburg het aan The Citizen gesê die sentrum ontvang daagliks omtrent drie oproepe oor troeteldier-vergiftiging. Vergiftiging van troeteldiere neem drasties toe
Seks 101
Sy wil niks weet nie
Anoniem skryf: "Ek en my vrou is nou 4 jaar getroud, maar sy wil nooit seks hê nie. Altyd 'n flou verskoning. Voor die huwelik was ons sekslewe 100%. Is die storie waar dat as 'n vrou troukoek geëet het haar seksdrange daarmee heen is? Of is dit die ring?" Marthie van Zyl: Nee jong, daai storie oor die troukoek en ring is nie regtig WAAR nie ... van ons
Ingelegde Lywe
Vlinders
die son val in vlinders deur die venster pragtige, lastige vlinders wat op my wimpers land—maar, liefling, ek weier om op te staan—laat hulle kom, hordes en hordes lappers kan maar kom: vandag is ek jou vlinder en jy my blom ... Sanko Lewis
Henning Smit
Nydigheid en agteraf wees 2 Weke terug was ek en my vrou ernstig blootgestel aan bogenoemde. Ons het wyslik op daardie oomblik nie reageer nie. Wat vir my snaaks is, is dat die persoon wat dit begin het alreeds probleme optel sonder te veel handeling van ons kant af. Wys jou dat so 'n persoon nie sy hele lewe lank kan voortgaan om sulke slegte dinge te doen aan ander
Upington Crusaders
COMRADES 2012 ATLETE
'n "Club run" word Saterag 26 Mei 2012 om 07h00 vir alle Comrades atlete gehou. Atlete spring by Russell Nugent se huis in Wildebeesstraat weg. As jy enigsins jou weg oop sien, moet jy dit asseblief bywoon. Baie sterkte met die laaste voorbereidingswerk.
Jaco Jacobs se SkryfBlog
En nou vir 'n advertensiebreuk ...
Ons onderbreek hierdie uitsending vir ’n kort advertensieflits: Twee van my (langer) kortverhale is nou as e-boeke beskikbaar. Ek het die stories spesiaal vir LAPA Uitgewers geskryf sodat dit in e-formaat kan verskyn. Die liefdesverhaal Ek is mal oor jou (en Wimpy-milkshake) en die griller Elsie Eenoog is eksklusief as e-boeke beskikbaar. As jy hulle op Kalahari.com koop, betaal jy net R17,95 elk! Klik op die skakels: Elsie Eenoog: http://www.kalahari.com/digitaldownloads/Elsie-eenoog-eBook/75579/45025618.aspx
Vanwyksvlei stories
Willem Cloete
Oupa Schalk en Willem Cloete Schalk (Naauwte) Burger Danie Brink se storie oor Willem Cloete het my gedagtes los gemaak oor dié man. Willem het by oupa Schalk Burger groot geword. Die presiese omstandighede weet ek nie of dalk onthou ek dit maar net nie. Wat ek wel onthou is dat my ma vertel het dat Willem redelik klein was toe oupa hom ingeneem het en dat hy amper soos
Oopmond
Mag ek jou 'n eerlike vraag vra?
So ek't 'n vraag vir jou… Het jy enige idee wat die verskil is tussen 'n Ishmael en 'n moeilike seisoen in God se wil… binne? En as iemand die maklike "vrede" antwoord gooi met sy bypassende versie… sal ek dit NIE waardeer nie. Twyfel ander mense ook of hulle "weet" wat God is wil is? Jou "vrede" waai by die venster uit, maar jy voel nie of jy die
Wat eet ons
Dis my wereld
Toe ek vandag van Malmesbury terug ry huis toe besef ek weer hoe die liefde vir jou eie wereld altyd daar sal wees, miskien wil jy nooit weer op die tuisdorp van jou kinderdae gaan woon nie, maar nogtans kyk jy elke Sondag in die Rapport wat jou skool Saterdag in die rugby gedoen het, die terleurstelling van 'n verloor (veral op interskole naweek) is miskien nie so groot soos
Groen Vingers
Sitroengras
Cymbopogon citratus Die kruid plant die beste voort deur verdeling. Knip ou punte af voor jy dit plant. Sitroengras hou van ryk klam grond en moet goed vasgedruk word wanneer jy dit plant. Dit groei in son of halfskadu. Indien die omstandighede gunstig is, sal die gras tot 1 meter hoog word.
Voer
herfsbredie
Kom ons wees eerlik – ek was die laaste ruk ‘n taamlike crappy blogger. Die tydlyn is as volg: Net meer as vier weke terug het ek my M ingegee, en daarna het dinge skielik baie stil geword. Die stilte het presies drie dae geduur, voor ek weer moes wegval aan al die werk wat ek uitgestel het in die laaste paar weke van deurdruk. Maar nou is ek weer
Francois Bekker
AKTIVISME TEEN SWAK REGERING NODIG
( My brief in vandag se Beeld) Die e-tol-debakel is ’n nuttige prisma waardeur na die huidige Suid-Afrikaanse politiek gekyk kan word. Anderkant die jubelsange oor die hof se welkome uitspraak dat die stelsel hersien moet word, behoort alle Suid-Afrikaners te besin oor die stand van sake. Die sterk openbare reaksie is die gevolg van ’n swak regering wat al hoe meer slegs uit eiebelang optree. Omdat die regering sy
uitentuis
Dinge verander by die dag
Dis die laaste maand van lente hier in die woestyndorp en ek het nou-net geloer na die temperatuur wat 'n mak 42C is. Lente by die huis is die tyd wat mense woel en woeker in hulle tuine en hier begin mens half liewers binne bly. Het verlede naweek gou-gou weer by die ou souk naby die hawe gaan draai en 'n paar goedjies opgemerk. Daar is baie mense wat
Rhynie Greeff se Brief uit Brittanje
Vooroordele oftewel Snide and Prejudice
* Snide and Prejudice (in opvolging van Jane Austin se boek Pride and Prejudice) Hierdie stuk het op 28 April 2012 in Beeld verskyn. In 1989 het sir Tim Berners-Lee van Engeland die internet ontwerp om internasionale navorsing te koördineer. In 2012 kan miljoene dankbare mense nou gewaagde kaalfoto’s van hulself in internasionaal kompromitterende situasies op sir Tim se innovasie plaas vir doktorale argeologiese navorsing in die jaar 3072. As
Ek hekel
Granny Square kussing
Ek het hierdie kussing die naweek klaar gemaak. Lees meer oor haar (ja, 'n mooi kussing soos hierdie kan nie 'n "hom" wees nie), op my Engelse blog, hier .
Gert Rautenbach
Skink nog 'n uur in my glas - die kuns van Koos du Plessis
As die reen van stof en roet verby is En die rook verdwyn Sal daar in die sterrelose hemel 'n neon boog verskyn As 'n kind het ek Laurika Rauch hierdie lied sien sing in Katinka se TV reeks "Phoenix & Kie". Dit was die eerste versreel van "Sprokie vir 'n Stadskind". Die woorde het my hoendervleis gegee. Koos du Plessis is die absolute verwesenliking van die mag van poësie.
Cyph Africa
Neotel's handy little carphone
I finally know an actual Neotel customer – me! After four months in new offices without landlines, I took the plunge and bought a prepaid Neotel phone (on the left) for R399 from the shop at Menlyn Retail Park where the RICA process of showing an ID and proof of address was irritating but particularly quick. The phone comes with a 012 geographic (Pretoria) number and works on the Neotel
Vanwyksvlei Juwele
Acy Kotze (de Kock)
Baie dankie aan almal wat al hulle stories met ons gedeel het dit bring soveel herinneringe terug. Ek is baie gelukkig om nog steeds gereeld op Vanwyksvlei te kuier by broer Vasie en al die onthous te herleef met soveel nuwe gesigte van kinders en kleinkinders wat nog daar is. Is in 1950 skooltoe en loseer saam met Schalk en Ansie Buger en Gerhard Visser,Marien Pieters en Louis Gouws (laaankal
Tussen niks en nêrens
Verjaarsdae en huweliksherdenking
Baie geluk met jou verjaarsdag, Sebil. 'n Baie mooi nuwe lewensjaar word jou toegewens. Geniet die dag. Ons is saam met jou bly dat jou Permanent Residence deurgekom het. Lief vir jou. Baie geluk met jou verjaarsdag, Kobus. 'n Nuwe lewensjaar gevul met alles wat mooi is, word jou toegewens. Hoop jy word lekker bederf. Geniet die dag. Johann en Marthie vier vandag hul huweliksherdenking. Baie geluk, Julle. Rhudi en
Abu Dhabi Kindergroep
Woestyn paastyd
Die somerhitte is so stadig besig om spoed om te tel, dus was die naweek half die laaste kans om met die tieners te gaan kamp en omrede dit oor die Paastyd val, was dit sommer meer spesiaal. Ons kampterrein. Kamp is opgeslaan en ingerig. Kinders besig om die terrein vir die aandprogram reg te kry. Almal help om die kruise aangedra en geplant te kry. Ons tieners gereed vir
Kosserasie Stories
Oor speserye, lamsvleis en kerrie
My filosofie oor lamsvleis is om dit so eenvoudig moontlik te hou, vir 'n ge-eikte gesegde, so van sy ma af. Lamskenkels in 'n pot met aartappels, uie, wortels, botter en braaisout is seker van die lekkerste potjies wat mens kan maak. Maar dit gese, is daar darem ook toorwerk te doen met speserye. Lamsvleis Rogan Josh Dit is die "lekkerste kerries ooit!" om my seuntjie aan te haal, maar
Na die maan
Earworms
"Earworms", some people call them. Songs that get stuck in your head and go round and round, sometimes for days, sometimes for months. For no apparent reason you cannot help yourself from humming or singing a tune by Lady Gaga or Coldplay, or horror upon horrors, the latest American Idol reject.To a psychologist – or at least to this psychologist – the most interesting thing about earworms is
Reis in Afrikaans
Groenhuis Gastehuis, Philippolis, Karoo, Suid-Vrystaat, Suid..
KosMosVlakte
Hoe wonderlike is die Here nie met ons elkeen besig nie... "In the pain I have found purpose, in the suffering I have found perserverence and in the loneliness I have me Jesus" uit Sole Survivor deur Mike Pilavachi Ek het 'n rukkie terug 'n beeld gekry dat my lewe is soos 'n woestyn maar dat daar 'n rivier van Lewende Water (Jesus) daardeur vloei... Dit was 'n Dinsdag aand.
Jaco Meyer
Legkaarte
Die afgelope twee weke in my lewe was wonderlik. Daardie lugkastele wat mens elke aand bou, omring met bottels rooiwynriviere, het werklik geword. Moses Metro Man het die toekenning vir 'Beste Nuweling' by hierdie jaar se MK Awards verower. Om in so 'n ongelooflike sterk groep genomineerdes as wenner weg te stap, maak dit nog meer spesiaal. Om dit te kroon was ons ook bevoorreg om lewendig op te tree
The Flat White Snot Blog
Groot Trek Ingeland Toe.
Ek het vir 'n paar jaar lank en hard gedink - in die woestyn gaan bly met 'n likkewaan en elke dag as op my kop gegooi. Dit was 'n vreeslike groot besluit. Ek het besluit om bietjie te verIngels en te migrate na 'n Ingelse Blog toe. Al die meditasie innie woestyn met die likkewaan het ander 'visies' opgebring - vreeslike diep dinge vannie ou lewe. Die wat kans
ANNELIE
Praag
Tydens 'n lang treinrit vanaf Boedapest, deur Slowakye tot in die Tsjeggiese Republiek was dit opvallend hoe die landskap verander het – en beslis ten goede. Dit is lente in Europa en Praag is vir my baie groener as die ander stede waar ons was. Dis pragtig! Praag is 'n historiese stad met 'n magiese bekoring. Ons het baie tyd in die ou stadsplein deurgebring en dis hier waar die
afrikaansinskotland
Afrikaans is nie meer in Skotland nie, maar agtervolg my gerus na Kalifornieë
Lourens Breytenbach se BLOG
NUWE STORIE!
Oom Apie raak helder Oom Apie het sy aptyt die vrydagaand verloor. Hy het nie lekker gevoel nie en het vroeg in die spaarkamer gaan lê. Die tannie het nie omgegee nie, want sy was ook moeg en het die geleentheid om ‘n goeie nagrus te geniet aangegryp. Saterdag het hy vir die eerste keer in jare nie meer lus gehad om tjoppies te braai of om vir hom en
Bladsy 1 van 4:
|
volgende