blik
meer
202 Ander
.
Bladsy 1 van 5:
|
volgende
Sarie
Tlani Gilbert
Haarkleur: Blond Oë: Blou Provinsie: Mpumalanga Ouderdom: 23
Nuus24 Sport
Richard Levi pak tasse vir Engeland
Richard Levi het 'n kontrak geteken om in die komende Engelse T20-kompetisie vir die graafskap Somerset te speel.
Fotoskool Fotos
Ganse1
by Donald Daniel Jacobs
Nuus24 Afrika
Sewe dood in Mogadisjoe-ontploffings
Minstens sewe mense, meestal Somaliese soldate, is dood ná bomontploffings in die Somaliese hoofstad, Mogadisjoe, het beamptes gesê.
Nuus24 Sci-tech
Beseerde walvis van kant gemaak
Die beseerde dwerg-potvis (ook bekend as die spermwalvis), wat Saterdag by Surfers Corner in Muizenberg uitgespoel het, is van kant gemaak.
Afrikaans my taal
Van Owerspel.
Owerspel en egbreuk is dieselfde ding! ’n Mens spel dit net verskillend. Die verbreking van die eg, en die geestelike nagevolge, kom die oomblik wanneer daar vleeslike gemeenskap tussen twee mense plaasvind waarvan ten minste een van die partye met iemand anders getroud is. Ek praat hier van een man en een vrou. Ek praat nie van homoseksuele verbintenisse nie. Homoseksuele mense beleef wel ook emosionele pyn, maar aangesien daar
Skoolnuus
Discriminatory speech on social media Lolu Ncukana On May 3, Jessica Leandra Dos Santos told her 2591 followers: “Just, well took on an arrogant and disrespectful k***** inside Spar. Should have punched him, should have.” She now has 7263 followers. DosSantosposted another tweet: “Would you all stop! These are the kind of people that land up raping young girls in our country. I wasn’t going to let him get away
Bosluis
LUNCH
Die Matie
Race handled destructively in SA political debates, McKaiser..
Political analyst and radio figure Eusebius McKaiser spoke bluntly to students on the challenges that South Africa faces in becoming a non-racial society. At a talk hosted by the SRC and Vryestudent on May 17, McKaiser said that South Africans do not have the space to be honest about their racial identities and affinities. “Many of us do not acknowledge the extent of our own racial baggage” McKaiser said and
SA Vryskutskrywer
vryskutskrywer: MER (1875–1975) - Erika Terblanche | LitNet ..
vryskutskrywer: MER (1875–1975) - Erika Terblanche | LitNet http://t.co/3C4FJufJ
Kanaal 7 Namibië
K7Radio: Kultuurmusiek op sy beste! Luister elke Saterdagaa..
K7Radio: Kultuurmusiek op sy beste! Luister elke Saterdagaand van 19:00-20:00 na Waenhuisklanke saam met Wouter.... http://t.co/sBRgZUPT
Boekemakranka - 'n Virtuele Leeskring
Capital city bourse rebound
Started by congdongsach9246. Viewed 7 times, with 0 replies.
Roekeloos
The Brothers Size
The Brothers Size The Brothers Size ; dis nou aan by die Baxter Flipside in Rondebosch, Kaapstad. Kaartjies wissel van R90 (Maandae), R130 (Dinsdae, Woensdae en Donderdae) to R150 (Vrydae en Saterdae). Die stuk is by die Baxter tot 9 Junie, waarna dit verskuif na die Markteater in Johannesburg. Dit is daar van 14 Junie tot 1 Julie.
Beeld By
Ruk oop daai ritssluiter
Die kunstenaar Brett Murray se omstrede skildery van pres. Jacob Zuma se meneer het ’n skisofrene reaksie ontlok. Hy het met Danie Marais gesels oor die duiwel op sy skouer, ontnugtering, bevoorregting en lojale verset.
Beeld Opinie
'n Woord onderweg
Hoe gee ’n mens rekenskap van moeilike aspekte van geloof soos “hemelvaart” en die “uitstorting” van die Heilige Gees?
Volksblad Jong Stemme
Vir Nooi rook dié draak nie
Só hier êrens in my vierde jaar (2006) het ’n nooi my verlei en ek het begin met ’n ding waaroor ek mense altyd sterk veroordeel het, skryf Pieter Steyn .
Kyknet
Gemarineerde T-been biefstuk met vars kruie
Gemarineerde T-been biefstuk met vars kruie Bedien: 4 Bestanddele: 4 T- Been biefstukke 2 Zip lock sakkies Marinade 5 eetl balsamiese asyn 3 eetl lepels olyf olie 1 koppie rooi wyn 3 groot stukkies knoffel 2 eetl gemmer , gerasperde 2 tl tiemie 2 tl roosmaryn 2 tl grasuie Sout en swart peper Metode: Begin eerste met die marinade – gooi al die marinade se bestanddele in ‘n elektriese menger
Stichting Afrikaner-Reddingactiefonds
FW De Klerk on the Afrikaner
by Adv Jacques du Preez The FW De Klerk Foundation strongly condemns recent remarks made by Dr Piet Croukamp of the University of Johannesburg in an article in Rapport on 13 May, 2012 (“Safarina Luthuli”). The ANC recently invited interested parties from the Afrikaans language community to a high-level discussion event. The invitation was specific in that minorities in South Africa should be more than only merely a critical voice.
Sol Iustitiae
EAPPI – Ecumenical Accompaniment Programme in Palestine and ..
Ook voor de periode half november t/m half feb weer gezocht: Vrijwilliger EAPPI in Palestijnse gebieden. Kerk in Actie zoekt iemand die vanaf medio november gedurende drie maanden als begeleider wil werken in de Palestijnse gebieden.Het is de taak van de oecumenische begeleiders om door hun aanwezigheid o.a. bij checkpoints bij te dragen aan vrede en naleving van de mensenrechten. De kosten van voorbereiding, reis en verblijf worden gedragen door
Watkykjy
Press release: Guma lus om Kings te sponsor
Following recent media speculation, Robert Gumede and Ivor Ichikowitz confirm that they have been in discussions for a number of months with the Kings Rugby Franchise in the Eastern Cape. After the withdrawal from the Lions transaction, it was stated that it did not mean an exit from the sport, but rather a drive to find partners who share a joint vision for true transformation. Gumede and Ichikowitz are still
Universiteit Stellenbosch Nuus
Nuutste ontwikkeling in sonenergie op die agenda by konferen..
Die Universiteit Stellenbosch (US) is eersdaags gasheer vir die eerste Suider-Afrikaanse sonenergie konferensie (SASEC 2012) wat gaan fokus op fotovoltaïese en termiese sonkrag tegnologie, stelsels en programme in ‘n streek van die wêreld wat geseën is met van die beste sonuitstraling in die wêreld. Die konferensie word vanaf Maandag 21 Mei tot Woensdag 23 Mei [...]
Afrikaanse Taalraad
Woord van die Week uit die Etimologiewoordeboek van Afrikaan..
smulpaap s.nw. Iemand wat dikwels en graag baie eet. Uit Nederlands smulpaap (1715), ‘n samestelling van smul en paap "pous", wat later bloot "geestelike, pastoor, priester" beteken het: so genoem omdat die opvatting vroeër gehuldig is dat die kerkowerstes rojaal kon eet en drink. papie s.nw. Toegespinde vorm van ‘n insek tussen larwestadium en vliegstadium. Uit Ndl. paapje (1757 – 1762), die verkleinw. van paap "Rooms-Katolieke geestelike". Woordeboek van
Leserskring
leserskring: Wat dink jy van die huidige katalogus se voorbl..
leserskring: Wat dink jy van die huidige katalogus se voorblad?
Solidariteit blog
Wat wou Leeuloop, hallo Vuurloop!
Daar kom `n tyd in elkeen se lewe wanneer jy te staan kom voor iets wat groter is as jouself. Hetsy op professionele vlak wanneer jy opdaag vir jou eerste dag by `n nuwe werk en besef dat jou werkgewer die Pa is van die meisie wat jy op die Matriekdans ge”drop” het vir Wilde Wilma van die Kloosterskool. Of wanneer jy jou aanstaande skoonouers vir die eerste keer ontmoet
Jip
Waaraan dink jy as jy vry?
Meeste tieners hou daarvan om te soen of te vry. Feite. Maar wat gaan aan in jou kop terwyl jou lippe besig is, huh?
Huisgenoot Resepte
Kan hierdie kêrel kook?
Hier's JD se watertand-disse wat hy aan Emke Swarts voorgesit het in die derde aflewering van "Kêrels wat Kook". VOORGEREG: “Tiger Prawns” met Rys ± 12 groot garnale, skoongemaak, maar sterte aangelos Soteer die gekneusde, fyngemaakte knoffel in botter en voeg die wyn by. Roerbraai die garnale in die bottermengsel tot dit pienk raak. Bedien op rys. HOOFGEREG: Pasta met soetrissie- en sampioenroomsous op biefstuk 250 g ribfilet ( sirloin
Vroue Landbou Vereniging
Besige Bonnievalers
Sirkel: Worcester Tak: Bonnievale Portefeulje: Kunste en Handvlyt Beriggewer: Gesina de Wet Datum: 15/05/2012 en 17/05/2012 Die Bonnievalers hier hierdie week koek uitgedeel, kombuistee en vergadering gehou. Die kleuters van die Lammeroes projek het prentjies van hul mammas geteken om vir die VLV tannies te wys. Elkeen het ‘n stukkie koek as poeding gekry, nadat daar met die kunswerke gespog is. Die tekeninge is ook later by die VLV vergadering
Rapport Opinie
1-2-3 blog myself: Ha! Ek het dit gewéét!
‘n Amerikaanse ingenieur het ‘n deeglike plan van hoe dit moontlik sal wees om binne die volgende ‘n Starship Enterprise te bou...
Idees Tydskrif
Maak kershouers van was
Dié wasige teeliggie-houers of luminaires gaan hope atmosfeer in jou huis skep. Maak ’n hele paar vir effek en laat jou kinders jou help, want dis groot pret. Jy benodig • kerswas • ballonne (koop standaard-groottes van dikker rubber) • handwerk-termometer • waspapier • foelie 1 Gooi stukkies kerswas (ons het 1 kg gebruik) in ’n vlekvryestaal-bak en sit dit op ’n kastrol met liggies pruttende water sodat dit kan
Johan Swarts se bl0g
Jesus motherfucking Christ!
Daar is veel erger dinge as vloek, reken Jaco Strydom van Echo Jeugontwikkeling in Pretoria. Tog pla “die laster in flieks hom”. Hoekom nou God se naam, van alle woorde, kies as jy iets kras wil sê? Die antwoord is tog voor die hand liggend: dit sou dan nie meer kras wees nie. Vloekwoorde weerspiëel 'n samelewing se taboes. “Apples” is nie 'n Engelse vloekwoord nie, want daar is niks
Radio Pretoria
18 MEI 2012
* Die Minister van Basiese Onderwys, Angie Motshekga, sê ses-miljard Rand gaan bestee word om haar Departement reg te ruk. * Die Minister van Verdediging, Lindiwe Sisulu, sê haar departement is verbind om renosterstropery vas te vat. * Loodvervangingspetrol – die LRP wat rooi gemerk is by vulstasiepompe – sal na verwagting teen 2017 nie meer in Suid- Afrika verkoop word nie. * Die ANC is woedend oor ‘n skildery
Vreesloos Afrikaans
Onkant
Woorde|Grafika: Frank Botha Deon Helberg en Manda Reyneke hét ‘n seksuele verhouding gehad, èn “‘n deel van hom” het dit geniet. Die 22-jarige rugbyspeler het díé nuus op die Aussie TV-program, 60 Minutes, gedoen. Die onderhoud, getiteld Mother Daughter Boyfriend Love Triangle, is vroeër vandeesmaand uitgesaai en het kort daarna op YouTube beland. Dit is [...]
Ja.FM
Wen ‘n naweekwegbreek vir ‘n familie van vier na Shikwaru Lo..
Ons het gereken dis tyd dat ons weer ‘n lekker boswegbreek organiseer. Een ja.fm luisteraar staan nou die kans om ‘n naweek (twee aande) te wen by Shikwaru Lodge vir ‘n gesin van vier (twee volwassenes en twee kinders). Shikwaru Lodge is geleë in die Waterberge, net twee ure te motor buite Pretoria. Dis die perfekte bestemming vir toeriste, wildliefhebbers en voëlkykers en is ook gewild onder konferensiegangers en vir
Cupcake
Women are rocks
I am surrounded by beautiful women….but read carefully. These women are not perfect. Some are too fat, some are too loud, others have terrible hairstyles and most of them don’t know how to dress, but in essence they are all beautiful in their own unique way. They are mothers, partners and girlfriends. They are the glue that hold their families together and carry the burdens of their children’s broken hearts.
Planeet Wyn
Hoopenburg stel nuwe oesjaarwyne regoor al drie reekse beken..
Hoopenburg Wines, die gehalte-gedrewe boetiekwynplaas in die Groter Simonsberg-wyk van Stellenbosch, een van die land se primêre wynbougebiede, het nuwe oesjaarwyne regoor al drie sy wynreekse bekend gestel, waaronder die Integer-etiket aan die bopunt tot die Hoopenburg-landgoedreeks en die gemaklike The Guru-wyne. lees meer
Huisgenoot Nuus
Is jou kind veilig by die skoolkamp?
Jou kind vertrek vir die naweek met ’n skoolkamp of op ’n sporttoer. Jy is gerus, want die onderwysers hou mos toesig. En as ouer kan jy jou kind tog aan niemand beters of verantwoordelikers toevertrou nie, nie waar nie? Dis wat ’n pa en ma van Kaapstad waarskynlik gedink het toe hul 16-jarige seun saam met die eerste span van die Hoërskool Edgemead na ’n rugbykamp aan die Weskus
Huisgenoot Bekendes
Laan se Pieter en Annelie volg hul drome
Hulle is die oulike paartjie van 7de Laan: hy ’n blondekopkunstenaar en sy die pragtige modepop. En ai, so verlief! Elke weeksaand voer Ivan Botha en Donnalee Roberts, Pieter en Annelie in dié sepie, ons mee na die verbeeldingswêreld van Hillside, maar agter die skerms droom dié twee pelle ook van sukses op die silwerdoek. En hulle het groot planne. Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot. Volg ons
Moederkerk
Daar is erger dinge as vloek, sê dominee.
Daar is erger dinge as vloek, sê dominee | Beeld .
Regsdienste
Deel van die Rots
“Julle moet nie onsteld wees nie. Glo in God; glo ook in My” (Joh 14:1). Jesus se antwoord op ons ontsteltenis is kort, maar nie oppervlakkig of goedkoop nie. Nie soos dié wat ons dikwels kry van mense wanneer ons midde-in groot hartseer of ontsteltenis verkeer nie. Sy antwoord is meer as godsdiens; meer as tegnieke, selfvertroue en ‘n goeie selfbeeld. Hy sê: “Glo in God; glo ook in My”
Ditsem Vrystaat
ditsemvrystaat: Konsepbegroting van Mangaung Munisipaliteit ..
ditsemvrystaat: Konsepbegroting van Mangaung Munisipaliteit skok http://t.co/5I8saMHF
Huisgenoot Boeke
Boek: Wat Soek Jy In Ons Sprokie? - David Conway
Dit begin nou wel met “Eendag, lank lank gelede”, maar hierdie sprokie klink soos iets wat Nataniël sou skryf: Wolf roep sy ou, kriminele lewe vaarwel toe en gaan soek ’n nuwe sprokie. Maar ongelukkig loop sy reputasie hom vooruit. Soos die wolf vir hom ’n nuwe plekkie soek tussen Aspoestertjie en Jan en die Boontjierank, versnel die pas tot op ’n punt dat die leser ’n speletjie daarvan kan
Huisgenoot Motors
TOETSMOTORS: Ford Ranger, Kia Sedona & Toyota Yaris
1. FORD RANGER 3,2 TDCi Wildtrak - ’n Veilige keuse: 5/5 Die plaaslike dubbelkajuitmark bied deesdae talle moderne en bekwame opsies. Feitlik al die belangrikste mededingers is nuwe weergawes, soos die Toyota Hilux en die Volkswagen Amarok. En dan is daar natuurlik Ford se ongelooflike nuwe Ranger. Dié bakkie het al die regte bestanddele wat hom ’n klasleier kan maak: goeie bougehalte, ’n kragtige, moderne enjin, goed afgewerkte binneruim en
Bigfoot
Dis waar
Hulle sê as jy kinders het dan dra jy jou hart buite jou lyf … ek het dit nie verstaan nie maar nou weet ek dis eintlik baie waar.
Republikein
Wang hier om betrekkinge te bou
Die verdere ontwikkeling en verstewiging van betrekkinge tussen die regerende partye van Namibië en China is volgens mnr. Wang Gang, een van die hoofredes vir die besoek van die Chinese afvaardiging aan Namibië.
Kosmos 94.1 Nuus Sindikaat
Kosmos941: Disko koningin oorlede http://t.co/yzkxmTtf
Kosmos941: Disko koningin oorlede http://t.co/yzkxmTtf
E-Kerk
Every body matters [resensie]
deur Marius Nel Gary Thomas EVERY BODY MATTERS Strengthening your body to strengthen your soul Zondervan 2011 Hierdie uitstekende boek, wat deur CUM ingevoer en versprei word, bied uitstekende lering vir Christene oor 'n onderwerp wat dikwels verwaarloos word. Wanneer jy jou liggaam oppas en fiks hou in toewyding aan die Here en in gehoorsaamheid aan sy Woord hou dit enorme geestelike, emosionele en fisiese voordele vir jou in. In
Sake24 Rubrieke
Reddingspoging of misbruik?
Hoe ondernemingsredding misbruik word.
Sake24 Ekonomie
LRP teen 2017 uitgefaseer
Loodvervangingspetrol – die LRP wat rooi gemerk is by vulstasiepompe – sal na verwagting teen 2017 nie meer in Suid-Afrika verkoop word nie.
Bladsy 1 van 5:
|
volgende