blik.co.za    nuut  bespreking  meer 
blik is 'n plek waar jy interessante goed kan vind en deel met ander.
Meer...

Inteken / Registreer

Inteken Registreer

Naam:        

Wagwoord:


tegnologie
wetenskap
musiek
politiek
sake
religie
sport
aankondigings
boeke
politiek

stem opMalema, Milosevic, Hitler and the ticking time bomb    (www.thoughtleader.co.za)
stem af Bygedra deur boerinballingskap 153 dae gelede. Telling: 2 . Kommentaar: (2)

alleman: 2010-04-08 (153 dae gelede)

Sjoe, ja. Ek dink Grant Walliser beskryf akkuraat wat aan die gebeur is. Almal wat so aangaan daaroor dat mens Malema moet ignoreer is verkeerd. In enige gepolarsieerde staat waar daar 'n leierskap-vakuum heel bo is, gaan daar persone opduik wat die situasie wil uitbuit. Hoe tragies.



boerinballingskap: 2010-04-09 (152 dae gelede)

Ek was een van die wat gese het hy moet bloot geignoreer word. Ek was verkeerd.





Teken in/registreer (blokkie regs bo) om kommentaar te kan lewer