![]() | Nuwe Afrikaanse sosiale netwerk! (www.aapstert.com) |
![]() | Bygedra deur aapstert 146 dae gelede. Telling: 3 . Kommentaar: (1) |
Op Aapstert kan jy jou eie profiel skep en met ander Afrikaners klets en bespreek. Jy kan ook die toeps gebruik om musiek, boeke en flieks te gradeer, skakels by te voeg, die musiek databasis te opdateer en nog vele meer. Sien jou daar!