blik.co.za    nuut  bespreking  meer 
blik is 'n plek waar jy interessante goed kan vind en deel met ander.
Meer...

Inteken / Registreer

Inteken Registreer

Naam:        

Wagwoord:


tegnologie
wetenskap
musiek
politiek
sake
religie
sport
aankondigings
boeke
politiek

stem opDA se streke (2)     (politics.za.net)
stem af Bygedra deur gv 1242 dae gelede. Telling: 2 . Kommentaar: (4)

gv: 2007-09-17 (1046 dae gelede)

Die DA stealth blog is nog steeds nie openlik daaroor dat dit deur die DA bedryf word nie, maar daar gaan ook nie veel aan nie. Die laaste inskrywing op die oomblik is amper 'n maand gelede.



gv: 2007-10-12 (1021 dae gelede)

Die DA het ook 'n siniese element, soos te sien hier: "DA’s Department of Lies"

En nou is daar nog nuus van dinge wat by 'n gewone mens min bewondering afdwing - sien hier

Behalwe nou die vraag oor hoekom Theuns Botha mense soos Badih Chaaban ontmoet, wat moet 'n mens dink van iemand wat opnames maak van foonoproepe, en dinge sê soos: "You know, in politics, we make use of professional espionage and investigation services all the time,"

Hoekom kan politici nie net hulle werk doen nie? Is daar dalk iets aan mnr Botha se persoonlikheid wat Badih Chaaban laat dink het Botha sal sy aanbod van R200 000 en 'n 22-jarige meisie aanvaar?

Theuns Botha



gv: 2007-10-30 (1003 dae gelede)

i'm all ears



gv: 2007-11-04 (998 dae gelede)

Tim du Plessis beweer dat dit "on-DA" van die DA was om meeluister appararaat te gebruik. Ek stem eintlik met Tim se standpunte in daardie artikel saam, en ek hou eintlik van Zille, maar wil nogtans hierdie bladsy gebruik om die DA se vuil truuks te lys.





Teken in/registreer (blokkie regs bo) om kommentaar te kan lewer