![]() | Oor blogging (chateaulalinde.blogspot.com) |
![]() | Bygedra deur boerinballingskap 200 dae gelede. Telling: 3 . Kommentaar: (1) |
Ek stem - blogs bly een van die heel beste goed wat nog met die Web gebeur het. Omtrent net so nuttig en belangrik as epos en aanlyn-koerante, en ver bo dinge soos Twitter en Facebook.