blik.co.za    nuut  bespreking  meer 
blik is 'n plek waar jy interessante goed kan vind en deel met ander.
Meer...

Inteken / Registreer

Inteken Registreer

Naam:        

Wagwoord:


tegnologie
wetenskap
musiek
politiek
sake
religie
sport
aankondigings
boeke
stem opLuukse Akkommodasie in Kaapstad    (bookaccommodationcapetown.co.za)
stem af Bygedra deur werner77 252 dae gelede. Telling: 1 . Kommentaar: (8)

werner77: 2009-11-19 (252 dae gelede)

n Gids tot luukse akkommodasie in kaapstad.



alleman: 2009-11-19 (252 dae gelede)

Werner moet asseblief nie probeer om die voorblad van Blik te oorheers nie. Dit maak dit oninteressant vir almal, en is spam-agtig.



werner77: 2009-11-20 (251 dae gelede)

Ek verstaan nie wat jy bedoel nie?



AntonRSA: 2009-11-20 (251 dae gelede)

alleman, waarvoor is hierdie webwerf gebou? Vir jou of vir ander. Dit is om goed te deel. Dit is presies wat hy gedoen het - deel. Ek sien nie dat hy dit proebeer oorheers nie. As jy nie daarvan hou nie, gaan maak vir jou n "Facebook" fan bladsy wat jy met jou makkers kan deel.



boerinballingskap: 2009-11-20 (251 dae gelede)

Ek vermoed alleman wil maar net nie he dat Blik as advertensiebord gebruik word nie.



alleman: 2009-11-20 (251 dae gelede)

Ja, of advertensies is OK, selfs, maar nie as die voorblad oorheers word deur 'n klomp links na dieselfde site nie.



werner77: 2009-11-20 (251 dae gelede)

Die doel was nie om dit as n advertensie bord te gebruik nie, net om informasie te deel. Ek het ook nou met die gesien dat daar baie min bydraes gelewer word elke dag, dis jammer eks gewoond aan die internationale web tuistes waar daar honderde per sekonde gedeel word. Is dit ons suid-afrikaanse ding dat mense bang is om met mekaar te deel? of weet nog te min mense van blik?



gv: 2009-11-22 (249 dae gelede)

Ja, dis die ding - as daar genoeg artikels is wat mense interesseer, is daar ruimte vir advertensies tussendeur.





Teken in/registreer (blokkie regs bo) om kommentaar te kan lewer