blik.co.za    nuut  bespreking  meer 
blik is 'n plek waar jy interessante goed kan vind en deel met ander.
Meer...

Inteken / Registreer

Inteken Registreer

Naam:        

Wagwoord:


tegnologie
wetenskap
musiek
politiek
sake
religie
sport
aankondigings
boeke
politiek

stem opAfrika se nuwe koloniale meester    (www.nytimes.com)
stem af Bygedra deur boerinballingskap 262 dae gelede. Telling: 3 . Kommentaar: (2)

alleman: 2009-11-11 (260 dae gelede)

Ek weet darem nie of mens so negatief oor Sjina moet wees soos die naam vir die artikel wat jy gekies het, aandui nie. Sjina is goeie nuus vir Afrika, soos wat die artikel ook in 'n mate wys. Ek dink dat Sjina se betrokkenheid werklik resultate het, so anders as die Weste se wit armbandjies, handesaamslaan en meerderwaardigheid. Ek dink verder dat die idee dat Sjina nou 'n koloniale meester word, ontstaan onder Westerse kolonialiane moonthede wat suur druiwe het omdat hulle invloed nou verswak. Daar is al baie sulke artikels gewees, maar hierdie NYT artikel is baie meer gebalanseerd.



boerinballingskap: 2009-11-12 (259 dae gelede)

Die Westerse state en Sjina se motiewe is dieselfde: Afrika se minerale rykdom (wat, in my opinie 'n vloek vir Afrika is). Miskien is Sjina se benadering heeltemal anders, maar die voormalige Westerse kolonialiste het ook hospitale, infrakstruktuur, onderwys ens. ens. gebou wat die lewenskwaliteit van Afrikane verbeter het. Sjina se betrokkenheid in Afrika kom, soos die Weste se betrokkenheid. teen 'n prys.





Teken in/registreer (blokkie regs bo) om kommentaar te kan lewer