blik.co.za    nuut  bespreking  meer 
blik is 'n plek waar jy interessante goed kan vind en deel met ander.
Meer...

Inteken / Registreer

Inteken Registreer

Naam:        

Wagwoord:


tegnologie
wetenskap
musiek
politiek
sake
religie
sport
aankondigings
boeke
politiek

stem opEn as ons klaar gekla het    (www.beeld.com)
stem af Bygedra deur boerinballingskap 277 dae gelede. Telling: 2 . Kommentaar: (2)

alleman: 2009-10-26 (276 dae gelede)

Ek is seker nie een wat moet praat nie, maar ek wonder wat nou eintlik nou anders is, in vergelyking met byvoorbeeld Thabo Mbeki se tyd. Gaan dit werklik nou slegter? Ja, daar is 'n resessie, maar dis wereldwyd. Is die Polokwane klomp meer anti-wit? Ek dink eerder hulle is meer uiteenlopend, met sommiges soos Malema wat natuurlik 'n anti-wit rassis is, maar ander, soos Tina Joemat-Peterson, is ernstig om 'n gees van samewerking te skep.

Ek dink hierdie soort moedeloosheid is 'n aansteeklike siekte.



alleman: 2009-10-26 (276 dae gelede)

En ek wil nog dit sê: moedeloosheid is verlammend. Mense wat moedeloosheid aanblaas, moet dink wat hulle wil en gaan bereik daardeur.





Teken in/registreer (blokkie regs bo) om kommentaar te kan lewer